Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Bonnievale, Wes-Kaap

Outdoor Arena

"Bonnievale is 'n baie rustige plekkie, met vriendelike mense. Almal is so behulpsaam daar, selfs die locals."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

@ Mango's

"Heerlike kos by 4 Sheep."

Arniston, Wes-Kaap

Full House

"Great for kids and families."

Kaapstad, Wes-Kaap

Blue Mountain Bay Two

"Best place on earth."

Struisbaai, Wes-Kaap

Breeze In

"Lieflike strande en stapplek. Verbasend eintlik heelwat restaurant opsies ook."

Mosselbaai, Wes-Kaap

C-View

"Prentjiemooi."

Ceres, Wes-Kaap

Cozy Cottage

"Stunning mountain views, need to explore area more on next visit."

Witsand, Wes-Kaap

Waterford Holiday Home

"Pragtige plek met best of both worlds (rivier en branders)."

Darling, Wes-Kaap

Darling Lodge Guest House

"Baie om te doen. Wynproe, bierproe, olyfproe, Darling Sweets se heerlikste toffies, Evita se Perron. Beslis 'n 3-dag-kuier!"

Hermanus, Wes-Kaap

Overberg Gems - Lagoon View

"Hermanus as a seaside resort holds no appeal, but this holiday home on the lagoon set far from the town and on a quiet beautiful spot on the lagoon was lovely."

Velddrif, Wes-Kaap

Moonlight @ Port Marina

"Lovely, quiet little town, good for relaxing and breaking away from the hustle and the bustle of the city."

Doringbaai, Wes-Kaap

Thornbay Accommodation

"Dis 'n klein, rustige dorpie. Die polisie is teenwoordig en doen gereeld patrollie. Ons het baie veilig gevoel."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Riviera Nr 7

"Ek hou al vir meer as 40 jaar in Mosselbaai en Hartenbos op 'n jaarlikse basis vakansie."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Slaley Country House

"It is beautiful and a place I would definitely recommend."

Kaapstad, Wes-Kaap

Happy Home Imhoff's Gift

"Pragtige plek en baie ontdekkings om te doen."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

@ Mango's

"Die Karoo Nasionale Park is een van ons gunsteling parke waar ons gereeld gaan kamp. Sou mens oornag by 'n gastehuis is dit baie gerieflik en naby om die park te besoek. Daar is ook ander wildreservate in die direkte omgewing en aangesien verblyf in die park en ander reservate regtig baie duur is, sal ek beslis aanbeveel om by Mango's verblyf te reël en dan die parke te besoek as 'n dagbesoeker."

Gansbaai, Wes-Kaap

Sandpiper Shores - De Kelders Getaway

"Lekker sentraal en maak dit moontlik om omliggende dorpe ook te besoek binne ’n beperkte tyd."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Sleep @ Beaufort

"Sal graag in die toekoms langer daar wil vertoef."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Lagoon Terrace 14

"Fantastiese strande en baie om te doen."

Kaapstad, Wes-Kaap

La Grâce

"Kaapstad is baie besig. As jy wil niks doen nie, sal ek nie die Kaap aanbeveel nie. Daar is net te veel wat jy wil en kan doen!"

Hermanus, Wes-Kaap

Harbour House Hotel

"Ons eerste besoek aan Hermanus en het elke oomblik geniet, baie oulike winkeltjies, feestelike en ontspanne atmosfeer by die die restaurante wat ons besoek het, heelike waterfront om rond te loop en met die oë te koop, lieflike strande, het ook die bootrit geniet en 'n paar walvisse te siene gekry. Ons sal beslis weer in Desember terug wees."

Arniston, Wes-Kaap

Etna's Flat

"I wouldn't want to change anything visiting Arniston, I love everything about it the heritage and polite community."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Rondegat Cottages

"Nie juis veel om te doen in Clanwilliam nie, maar as jy wil net ontspan en niks doen in stilte - is hierdie n lekker plek. Tia Art Coffee shop het wel die lekkerste ontbyt en toebroodjies."

Prins Albert, Wes-Kaap

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Pragtige Karoo-dorp met heelwat doendinge."

McGregor, Wes-Kaap

The Cottage at Wild Almond

"It forces you to rest and unwind. There's not much to entertain teenagers or kids. Lovely quaint shops. Nice place to take walks or jog. Numerous restaurants. Lord's Wine Estate is a must to visit. Peaceful."

Blad
Blad 680 - Wys 20371 tot 20400
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang