Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Agulhas, Wes-Kaap

Rus 'n Bietjie

"Agulhas is werklik iets om te beleef, van die ligtoring tot die suidelike punt van Afrika en die dorp se atmosfeer."

Strandfontein, Wes-Kaap

Mosines

"Dis 'n lekker bestemming vir families maar jy moet alles wat jy gaan nodig kry saam vat. Geen winkels beskikbaar nie."

Klawer, Wes-Kaap

Lemoenkloof Farm

"Klawer is een van my gunsteling plekke. Ek kuier al die afgelope 11jaar gereeld in Klawer. Ek sal baie beslis weer by Lemoenkloof kuier."

Witsand, Wes-Kaap

L-Breede River View Unit 300B

"Die hoofstrand was fantasties, een van min plekke waar 'n mens in n restaurant kan sit terwyl die kinders op die strand speel. Die rotse op laagwater is vol oesters en lekker vet mossels en ons het binne minute 'n smul lekker ete self bymekaar gemaak. Die riviermond en see bied een van die beste hengel bestemmings in Suid Afrika."

Montagu, Wes-Kaap

Krom Cottage and Westway Corner

"Dis n pragtige dorp, so ryk aan kultuur en geskiedenis. Ons het veral die wandelpaaie geniet"

Tulbagh, Wes-Kaap

Fraaigelegen Farm

"Beeldskone omgewing, wonderlike mense!"

Stilbaai, Wes-Kaap

Beach Blessings

"Verskriklike mooi dorpie."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Steenbokfontein Sea Farm Accommodation

"Die plekke is baie ver uit mekaar uit."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Shades of Provence

"Baie fraai dorpie, tipies platteland."

Paternoster, Wes-Kaap

Waves

"Lekker dorp om te gaan rus. Goeie restaurante."

Sederberg, Wes-Kaap

Balie’sGat Accommodation

"Dit was ons eerste keer in die Sederberge aan die Koue Bokkeveld se kant. Die plek is asemrowend mooi. Voel amper of jy deur 'n boek reis. Blomme, berge, water, fynbos, wingerde, vrugteboorde, grondpaaie, bokkies en arende."

Kleinmond, Wes-Kaap

BydieC

"Goeie plek."

Mosselbaai, Wes-Kaap

La Palma C12

"Lekker aandeter geniet by Café Gannet. Puik restaurant, sal weer kom besoek. Mosselbaai Golf baan, fantasties. Definitief weer kom speel. Vriendelik personeel en puik diens."

Gansbaai, Wes-Kaap

After8 Bed and Breakfast

"Looking forward to the summer season, lovely town."

Swellendam, Wes-Kaap

Aan de Eike Guest House

"I fell in love with this gem of a town. The vibe was so amazing and people so buzzy at the same time a calmness that comes over you that you feel totally relaxed."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Clear Water Oasis Guest Farm

"Die dorpie is goed geleë om die Namakwaland te verken."

Velddrif, Wes-Kaap

41 Port Owen

"Relaxing destination."

Gansbaai, Wes-Kaap

Benguela

"Absolute must during whale time."

Hermanus, Wes-Kaap

Sit-en-kyk

"Hermanus is n goeie bestemming vir hardloop/stap en bergfiets met die addisionele bonus van die see ook."

Hermanus, Wes-Kaap

Haven of Peace & Garden Cottage

"'n Pragtige stranddorp. Goed geleë."

Prins Albert, Wes-Kaap

Yellow House

"Pragtige en veilige dorp!"

Kleinmond, Wes-Kaap

Alpaca Cottage

"Kleinmond is skoon en netjies. 'n Mens voel sommer veilig. Openbare geriewe by strandmeer in goeie toestand. Mense is gasvry en jy word orals gegroet. 'n Veertjie in die hoed vir die Overberg Munisipaliteit."

Strandfontein, Wes-Kaap

Strandfontein Apartment

"Baie, baie mooi. Sal dalk te besig wees in vakansietye."

Witsand, Wes-Kaap

Suzys Accommodation

"Wees voorbereid dat winkel/s vroeg toemaak. Naaste dorp 30km. Geen dokter, kliniek of apteek nie. Ideaal as jy van ALLES wil wegkom. Pragtige plek."

Volmoed, Wes-Kaap

Blye Uitsig

"Wonderlik plekkie in die Karoo!"

Blad
Blad 693 - Wys 20761 tot 20790
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang