Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 34288 resensies.
Cassie C. - 17th October 2016
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
As jy nog nie daar was nie dan weet jy nie wat jy mis nie.
Konrad B. - 17th October 2016
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Prins Albert het soveel om te bied, uitstekende restaurante, pragtige kunsgalerye, 'n paar wyn- en olyfplase in die omgewing. 'n Besoek aan Fernkloof wynplaas (wynproe), Gay Guernsy se melkery (kaasproe) en Karoo Kombuis restaurant (Karoo-lamsboud), het ons besoek aan Prins Albert bekroon.
Wina T. - 17th October 2016
staying in Robertson, Wes-Kaap
Sal definitief weer vir Robertson besoek. Maar dié keer op ander plek slaap.
Charmaine P. - 17th October 2016
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Lief Gordonsbaai soos 'n tweede tuiste omdat ons familie daar het.
Cindy H. - 17th October 2016
staying in De Kelders, Wes-Kaap
De Kelders en Gansbaai in die geheel is 'n klein stukkie goud. Die mense is vriendelik, die kos is heerlik! Hier kan jy regtig ontspan en daai weldverdiende ruskans neem.
Margaret J. - 17th October 2016
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Wat 'n pragtige plekkie. Sou nog langer wou bly om meer te sien.
Margaret J. - 17th October 2016
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Die bestemming vir mense wat van rustigheid hou.
Pieter V. - 17th October 2016
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Mooi plek, winkeleienaar gerig op toerisme mark, dit maak dat plaaslike mense produkte op ander plekke koop.
Johan C. - 16th October 2016
staying in Murraysburg, Wes-Kaap
Bring maar eie proviand saam, na-ure gaan daar niks meer aan of is oop nie.
Manus G. - 16th October 2016
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
As mens van die stad se gewoel vir ontsnap, ideale afblaas-plekkie.
Melissa S. - 16th October 2016
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Lovely!
Dennis M. - 16th October 2016
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Mooi skoon met pragtige wit strande en mooi uitsig op Tafelberg.
Fam. V. - 16th October 2016
staying in Uniondale, Wes-Kaap
Geen we warren op doorreis.
Marene S. - 16th October 2016
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Hermanus is 'n heerlik wegbreekdorp.
Wylna U. - 16th October 2016
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Vakansiedorp.
Marlene H. - 15th October 2016
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Bloubergstrand is absolutely awesome. The views, restaurants and bars are fantastic with wonderfully friendly and warm service. Love the place!
Liana P. - 15th October 2016
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Die dorpie is prágtig.
Retha M. - 15th October 2016
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Rustige vriendelike dorp.
Andries P. - 15th October 2016
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Dalk meer inligting oor eetplekke, besienswaardighede van plase in omgewing waar produkte verwerk word, en na gekyk kan word. Baie min mense het kennis van Tee-verwerking, aartappels plant, oes, ens. Visfabriek-toere / verwerking van vis. Kaart van goeie visvangplekke.
Sarel S. - 15th October 2016
staying in Wolseley, Wes-Kaap
Pragtige skoon en stil dorpie. Mooi omgewing en baie naby aan Worcester se mall!
Leanne M. - 15th October 2016
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Lekker plek vir gesinne of groepe vriende wat 'n rustige wegbreek soek.
Jonathan E. - 15th October 2016
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Just one of the many little gems on South Africa's west coast and very conveniently located next to the West Coast National Park, which is well worth at least a full day's exploration.
Jonathan E. - 15th October 2016
staying in Darling, Wes-Kaap
Easily reachable from Cape Town, good facilities and ameneties while retaining the charater of a small town, very close to the wild flower nature reserve - and of course "Eva se perron" is not to be missed (set aside at least half a day to visit it properly).
Stephan B. - 14th October 2016
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Mooi area.
Doreen G. - 14th October 2016
staying in Montagu, Wes-Kaap
Montagu is ons gunsteling dorpie op die R62.
Hansie V. - 14th October 2016
staying in Brackenfell, Wes-Kaap
Sentraal geleë, naby snelweg.
Margie C. - 14th October 2016
staying in Witsand, Wes-Kaap
Witsand is more spread out than we expected, so we had a fair distance between the house we hired and the the one hired by the rest of the family.
Steyn V. - 14th October 2016
staying in Vishoek, Wes-Kaap
Baie skoon, slegs die toegang is 'n probleem aangesien daar padwerke op die toegangsroete is.
Valmarie P. - 14th October 2016
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Baie rustig en veilig.
Trudie G. - 14th October 2016
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Hartenbos is seker een van die lekkerste plekke om vakansie te hou met kinders. Al is die weer sleg is daar nog so baie om hulle mee besig te hou. Daar is regtig nie tyd vir verveeld by die huis sit nie.
Elaine S. - 14th October 2016
staying in Robertson, Wes-Kaap
Dit is reeds 'n toeriste-mekka. Ek is oorspronklik van Robertson en kan sien hoe dinge verander het.
Rencia E. - 14th October 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Wou nog graag by Spinwiel en Christiaan Barnard huis uitkom maar was ongelukkig toe op 'n Sondagoggend 10 uur.
Azandè S. - 14th October 2016
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Yzerfontein is 'n lekker plek, rustig!
Elsa V. - 14th October 2016
staying in Strand, Wes-Kaap
Skoon en veilig.
Johan G. - 14th October 2016
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Baie armoede. Dorp mooi skoon en mense baie vriendelik.
Phillane G. - 14th October 2016
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Baie winderig, maar pad na Langebaan is pragtig!
Eleanor R. - 14th October 2016
staying in Rondebosch, Wes-Kaap
Perfect access to everything in and around Cape Town. Yet peaceful as if you are in the country!
Anton W. - 14th October 2016
staying in Paarl, Wes-Kaap
Mooi Wynlande met goeie besigtighede.
Zelda D. - 14th October 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Ons het heerlik gaan stap en ons verkyk aan die mooi geboue en pragtige peperbome.
Johan V. - 14th October 2016
staying in Knysna, Wes-Kaap
Knysna is sentraal in die Suidelike Kaap, naby Sedgefield, George en Plettenbergbaai. Daar is baie plekke om te besigtig in die omgewing en natuurlik die Knysna Waterfront is 'n moet!!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za