Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.58 uit 5 gekry volgens 41111 resensies.
Desiree R. - 24th August 2021
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Got to see it to enjoy it.
Suritha R. - 24th August 2021
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Definitief een van my voorkeur-aftreeplekke eendag.
Errol K. - 24th August 2021
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Was a pleasant surprise when we went to the West Coast Nature Reserve to see al the flowers.
Jan & Carla J. - 24th August 2021
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Die gebied gaan vinnig agteruit en dit sal toerisme 'n knou gee.
Hannes T. - 24th August 2021
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Ons het op aanbeveling van die gasvrou die Moedverloorpad gaan ry en het dit baie geniet.
Herman K. - 24th August 2021
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Ons kom gereeld, so elke 3 jaar, in Velddrif. Of jy daarvan gaan hou, hang af van jou belangstellings en jou verwagtinge. Vir ons wat baie rondry is Velddrif lekker sentraal geleë.
Chris B. - 24th August 2021
staying in Greyton, Wes-Kaap
Cute, small town with friendly people.
Jan W. - 24th August 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Jy sal moet terugkeer. Daar is altyd nog dinge om te doen en na uit te sien.
Dina B. - 24th August 2021
staying in Lutzville, Wes-Kaap
Pragtig.
Dina B. - 24th August 2021
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Pragtige dorp.
Elsabé V. - 24th August 2021
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Te veel trokke wat deur die dorp ry, maar hoe verander mens dit sonder goeie spoordienste.
Ciska F. - 24th August 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Uitstekende kuierplek weg van die huis.
Suzanne B. - 24th August 2021
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Ons het nie regtig in Velddrif self tyd spandeer nie. Indien ek weer die geleentheid kry, sal ek die dorp bietjie ingaan.
Martin M. - 24th August 2021
staying in Bonnievale, Wes-Kaap
Bonnievale is a quiet, well maintained, safe destination with many good wine farms in the area.
Carol T. - 24th August 2021
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Very good location as a base to view the West Coast Flowers.
Christie D. - 24th August 2021
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Always special.
Jana M. - 24th August 2021
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
'n Wegbreek buite 'n klein dorpie omring met die mooiste natuur skoon, hoe sê hulle in engels: "Less is More".
Hennie M. - 24th August 2021
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
The Red Ox restaurant is 'n uitstekende plek om oggend tot aand by te gaan eet met oorspronklike kunswerke van die befaamde Walter Meyer. Boonop is Vanrhynsdorp baie naby al die belangrike Namakwaland blomme-areas. Die dorp is skoon en netjies.
Lynne H. - 24th August 2021
staying in Vermaaklikheid, Wes-Kaap
Very quiet and tranquil. Remember to take supplies with as there are no shops in Vermaaklikheid. But Stillbaai is only approx 27 km away on a very well maintained gravel road.
Yusuf S. - 24th August 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Mosselbaai is 'n baie skoon dorp.
Louise D. - 24th August 2021
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Pragtige dorp en omgewing om te besoek. Heerlike opsies van restaurante en dan natuurlik al die mooi olyf- en wynplase.
Lizl D. - 24th August 2021
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Hou so aan.
Susan O. - 24th August 2021
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Daar is so baie om te doen en sien om Lambertsbaai!
Marina M. - 24th August 2021
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
'n Rustige vissersdorpie.
Annelize A. - 24th August 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Mooi strand.
Lize N. - 23rd August 2021
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Vriendelike mense met genoeg winkels vir noodsaaklikhede. Lekker stapstrand.
Juliet G. - 23rd August 2021
staying in Sederberg, Wes-Kaap
Roads in and around the area are minimal and can be very challenging, but fun for those with a sense of adventure. You definitely need to plan where to get your permits for hikes and points of interest. A great place to enjoy the off-grid life.
Pontsho M. - 23rd August 2021
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Small town with amazing views and big town conviniences. Being about an hour and a half drive form Cape Town makes this a fantastic weekend getaway.
Christopher F. - 23rd August 2021
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Skoon strandoorde en regte strate sonder potholes. 'n Lekker aftree-plekkie.
Charlton O. - 23rd August 2021
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Wanneer jy dorp inry, wees maar versigtig vir die slaggate, want dit was glad nie 'n plesier om deur die dorp te ry om dit so bietjie te verken nie.
Dudley E. - 23rd August 2021
staying in Knysna, Wes-Kaap
Unfortunately due to the Covid situation, we found the Garden Route in a depressed state. The sooner tourists come back the better!
Craig S. - 23rd August 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Absolutely stunning and breathtaking!
Anneme S. - 23rd August 2021
staying in Strandfontein, Wes-Kaap
Die staproete tussen Strandfontein en Doornbaai is pragtig en hoogs aanbeveelbaar.
Rodney R. - 23rd August 2021
staying in Paarl, Wes-Kaap
Ek is van die omgewing en my klein kind woon daar. Ek sal weer soontoe gaan.
Charlene M. - 23rd August 2021
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Jy moet langer kan bly om die dorp te kan verken.
Paul M. - 23rd August 2021
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Was net een dag daar. Tevrede met dit wat ek gesien het.
Gerhard S. - 23rd August 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Dis jammer dat Paternoster ook nou onveilig voel, dit was altyd mooi en quaint, maar nie meer nie.
Heyla G. - 23rd August 2021
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Lekker stil en rustige ou plekkie. Begin sommer net daar blommekyk.
Rita H. - 23rd August 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Pragtige dorpie. Skoon strand.
Anél H. - 23rd August 2021
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Wat 'n pragtige Weskusdorpie! Bokkomlaan is beeldskoon met wonderlike voëllewe! Wil definitief volgende keer bietjie langer vertoef!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]