Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Welgelegen , Wes-Kaap

Studio on Bordeaux

"Baie rustige gebied om uit die besige Kaapstad weg te kom."

Albertinia, Wes-Kaap

Voëlroepersfontein Gastehuis & Skrywersretreat

"Albertinia het so diep in ons harte gekruip, dat ons besluit het om daar te gaan aftree!"

Somerset-Wes, Wes-Kaap

29 Carissa Street

"Beautiful place. Strand Beach is not far and worth going there, isn't busy at all. All shopping places are close by."

Vleesbaai, Wes-Kaap

Vleesbaai Rustic Beach House

"Vleesbaai is 'n wonderlike, rustige klein kusdorpie wat ons onmiddellik welkom laat voel het. Ons het geen oomblik onveilig gevoel nie en ons kon kilometers langs die strand stap."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Hawerland

"After we left Hawerland we came to Clanwilliam Dam. And extended our stay. As a few days on the water has been a great way to end the trip and a brilliant way to start the new year. "

Saldanha, Wes-Kaap

La Capitaine

"Lekker, stil dorpie. "

Stilbaai-Wes, Wes-Kaap

See-Struis

"Vriendelike mense, wonderlike vakansie-atmosfeer."

Myburgh Park, Wes-Kaap

Chalky's

"Veilige omgewing."

Langebaan, Wes-Kaap

Villa 2

"Langebaan is vir ons 'n home away from home!! "

Plattekloof, Wes-Kaap

Annette Guesthouse

"Private, secluded and safe too. Will surely recommend Plattekloof area to tourists too."

George Suid, Wes-Kaap

Robin's Rest and Lilly's Rest

"Die beste plek om vakansie te hou. Stil, skoon, veilig, naby alles ─ net fantasties."

George, Wes-Kaap

Highlands Lodge Mountain Retreat

"Mooi skoon en bedagsame mense."

Saldanha, Wes-Kaap

Saldanha Bay Inn

"Heerlike seewater. Strande is wyd en skoon."

Paarl, Wes-Kaap

Te Moi

"Pragtige dorpie!"

Pearly Beach, Wes-Kaap

Pearly Dunes

"Ideale plek vir 'n veilige en ontspanne gesinsvakansie."

Lake Brenton, Wes-Kaap

Glen House

"'n Moet-besoek as jy rustigheid wil hê, die mense is baie vriendelik en die natuur is goed vir die siel."

Lake Brenton, Wes-Kaap

Glen House

"Lake Brenton is 'n perfekte vakansie-plek."

Strand, Wes-Kaap

Hibernian Towers 1403

"Behalwe vir die toestroom van mense op vakansiedae, is dit beslis 'n plek om te besoek."

Barrydale, Wes-Kaap

Sandy's Place

"Fantastic little place! So magical and welcoming! Had one of our best New Years Eve - lovely dinner and a show at Karoo Art Hotel. Thank you for the invite even though we were late with the booking! "

Louis Rood, Wes-Kaap

C Melody Selfsorg Eenhede

"Safe environment especially for children. The beach is clean and the visibility of security is outstanding. Perfect place to stay if you just need time out. "

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Altyd Tuis

"Baie oulike kusdorpie. Oulike restaurante en die mooiste strand. Ons het baie lekker gekuier by Lambertsbaai."

Gordonsbaai, Wes-Kaap

Inasmuch

"Fabulous and close to wine routes."

Piesangvallei, Wes-Kaap

Ocean Pearl

"Die berg aan die agterkant en rivier het 'n lekker rustige atmosfeer. Naby als geleë en 'n mooi gedeelte van Plett."

Suid-Kaap, Wes-Kaap

Uniondale Guest Lodge

"Suid-Kaapse dorpe is skoon en netjies. Uitstekende paaie. Altyd 'n plesier om daar te kuier."

Table View, Wes-Kaap

Atlantic Oasis Guest House

"Nice and quiet place to enjoy your holidays."

Glencairn, Wes-Kaap

Seascape Guest House

"Klein dorpie met vriendelike mense. Goeie ligging en 'n week is te min om by alles uit te kom."

Struisbaai, Wes-Kaap

Fagans

"Uitstekende vakansie-dorp!"

Blad
Blad 752 - Wys 22531 tot 22560
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang