Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.
"Om die Klein Karoo-dorpies te voet te verken en outydse huise en erwe met vrugtebome te ontdek, is baie spesiaal. Dis soos om 'n lucky packet oop te maak en dan ontdek mens die mooiste juwele. "
"Knysna is 'n wonderlike plek om in vakansie te hou, daar is baie aktiwiteite wat jou kan besig hou."
"Dis soos ‘n liefdevolle familielid ─ jy weet nie hoekom jy van die plek hou nie, want dis vrek lelik, maar die gasvryheid van die mense maak dit lekker."
"Baie lekker bestemming en die mense is almal vriendelik. As die wind waai is dit net baie sanderig en nie lekker om buite se wees nie. "
"I love Sedgefield, I stay in the town every year on vacation. It's peaceful, safe, beautiful beaches and amazing restaurants."
"Plettenbergbaai het 'n besonderse bekoring. Keurboomstrand, wat deel is van die Plettenbergbaai-omgewing is beslis 'n besoek werd, veral die Enrico-restaurant! "
"The town is set in a really beautiful area, but the facilities in the town are not all that great. "
"Oulike dorp met heelwat om te sien en te ervaar. Sal Diesel 'n Cream aanbeveel vir lekker kos, beste milkshakes en vars vrugtesappe. "
"Hartenbos is definitief die plek om te wees oor Desember veral as jy tieners het! Baie besig maar nog steeds goed georganiseerd en die mense is baie vriendelik."
"Everything is extremely far and spaced out. You have to travel for miles to reach any shops or restaurants. You cannot move around on foot. A car is definitely needed and the Ubers are very scarce. One can hardly find one. Overall Paarl is a very beautiful place."
"Mooiste ou geboue! Propvol geskiedenis! Wye verskeidenheid, goeie gehalteverblyf (binne en buite die dorp)! Goed gevestigde dorp; baie winkeltjies ─ als wat jy nodig het sal jy kan kry. "