Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Masescha Country Estate

"Die verblyf is 'n entjie se ry van Plett se strande af, maar die rustigheid van om buite die dorp te wees is verseker 'n bonus. "

Hartenbos, Wes-Kaap

Hartenbos Landgoed 16

"Hartenbos is ons hartsplek en toekomstige aftreeplek."

Langebaan, Wes-Kaap

Tropico House Guest Rooms

"I just love the place will definitely go back."

Santosbaai, Wes-Kaap

Santos Beach Flat 29

"Lovely location. Quite expensive for the size of the apartment. Loved it anyway."

Worcester, Wes-Kaap

Palm la Vie

"Weer was baie sleg, wind het koud gewaai amper die hele tyd. Die dorp self is skoon en mooi. "

Montagu, Wes-Kaap

Anchorage Inn Guesthouse

"So mooi tussen die berge!"

Swellendam, Wes-Kaap

Aan de Bergen Guesthouse

"It is a vibrant, clean and energetic town with a lot of special restaurants and little nooks."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Beautiful Betty B&B

"Nice friendly people and very clean town, 4 Sheep Restaurant highly recommended."

Paternoster, Wes-Kaap

Em Paz

"Paternoster is 'n pragtige dorpie en kan dit enige tyd aanbeveel."

Hermanus, Wes-Kaap

Fisherhaven Traveller's Lodge

"Een van my gunsteling plaaslike bestemmings, veral in die somer. Dis jammer dat dit so uitbrei, want dit verloor amper die "village" atmosfeer van vroeër jare. Ook met al die verkeersligte en spoedbeperkings as mens van Kaapstad af ry, spandeer mens te veel tyd op uitstappies na buite die dorp. 'n Toeriste busdiens wat die hoof-besienswaardighede en hoofstrate van die dorpies in die omgewing dek, sal dit lekker maak."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Haus Victoria Self-Catering Cottages

"Te min restaurante het visgeregte op hulle spyskaarte."

Vleesbaai, Wes-Kaap

Lekker Lê

"Vleesbaai is 'n baie goed bewaarde juweel."

Longacres Country Landgoed, Wes-Kaap

Masada Guest House

"Geen klagtes, want dis perfek. "

De Rust, Wes-Kaap

House Martin Lodge and Self Catering

"Ons kon nie baie verken nie, maar die dorpie was oulik en die area is beeldskoon."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Swept Away Guesthouse

"My gunstelingplek om te gaan wegkruip vir naweek of bietjie langer. Altyd vriendelike mense en lekker om te gaan rus. "

Glencairn, Wes-Kaap

Incazura Guest Suite and The Light House

"Very beautiful little town. Amazing place to visit. "

Hermanus, Wes-Kaap

Afri Spaans

"I really just love Hermanus. Beautiful place."

Tulbagh, Wes-Kaap

Fynbos Guest Farm & Animal Sanctuary

"Een van ons gunsteling dorpies. Besoek ook Adene Blomme plaas buite Wolseley (hulle het Sondae open days)."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Mossel Bay Manor

"Mossel Bay is the most beautiful travel destination, clean and very friendly."

Strand, Wes-Kaap

Odeon Beach Break

"Dit was lekker om te sien dat Strand se mense die area mooi skoon hou. Ons het daagliks gesien hoe hulle die paaie en strand skoon maak. Bietjie meer asblikke naby die strand sal dalk 'n goeie ding wees."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Old Mill Lodge & Restaurant

"Beste vakansiebestemming. "

Gordonsbaai, Wes-Kaap

Kaapzicht

"Been to the area often, love it."

Southern Cross, Wes-Kaap

At 29 Columba

"Nee wat, sou eerder direk ietsie onder by die strand/see bespreek in die toekoms."

Swellendam, Wes-Kaap

Dolittle Cottages

"Baie stil dorpie aan die rand van die berg. Maar is wonderlik om te sien hoe die berg verander soos die dag aangaan en ook as daar weer in die lug is. "

Montagu, Wes-Kaap

Olive Stone Farm - Olive Cottage

"22 Church restaurant vir aandete en The Barn vir middagete is 'n moet!"

Swellendam, Wes-Kaap

The Garden Cottage

"Swellendam is a lovely place with beautiful buildings and easy access to N2 and up country. Also some very nice restaurants and museums."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Lekke Ekke

"Pragtig, het my hart daar verloor."

Blad
Blad 751 - Wys 22501 tot 22530
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang