Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.

Paarl, Wes-Kaap

Oak Tree Haven

"Heerlike bestemming met outydse sjarme."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Krakadouw Cottages

"Clanwilliam Museum is 'n moet-sien. "

Wildernis, Wes-Kaap

Tranquil Shores

"An absolute gem of an area, underrated and very restful. "

Hermanus, Wes-Kaap

Nothing But View

"Baie besig oor Desember Kersseisoen, bespreek vooraf plek as jy iets wil bywoon. "

Durbanville, Wes-Kaap

Dilisca Guesthouse

"Baie sentraal geleë."

Klein-Karoo, Wes-Kaap

Varkenskraal Farm

"Die Klein-Karoo het beslis hoekies en draaitjies wat ontdek moet word. Meiringspoort met sy geskiedenis en skoonheid moet beslis besoek word. Die dorpies Oudtshoorn en De Rust moet by stilgehou word. "

Yzerfontein, Wes-Kaap

21 on Bakoond

"Pragtige natuurskoon en baie om te doen in die omgewing."

Prins Albert, Wes-Kaap

Yellow House

"Baie mooi en vriendelike dorp om te besoek as toeristebestemming."

Murdock Valley, Wes-Kaap

Beaches and Mountains

"Dis 'n baie mooi, rustige, veilig en toeris-aantreklike gebied. "

Strand, Wes-Kaap

Sea La Vie

"Strand was super clean, never felt unsafe. Great restaurants and within 20 min of nearest wine farms. Beach is long, clean and offers choices for those who like it really busy or quiet. Water is very shallow so no big waves or rip tides. Sunsets are beautiful. The wind and sand was a challenge, but that's the Cape for you. "

De Bakke, Wes-Kaap

Nautica 501

"Baie goed geleë by die see."

Knysna, Wes-Kaap

Brenton Blue

"Een van die beste vakansies ooit. Mooiste plek. Noetzie Kastele en strand is absoluut pragtig. Sal vir seker 'n besoek aanbeveel."

Sentraal Mosselbaai, Wes-Kaap

Bay Vista Guesthouse

"Verskriklik mooi, skoon en veilig."

Prins Albert, Wes-Kaap

The Cottage

"Pragtige dorpie, net jammer so baie plekke was nie oop tydens ons besoek nie, soos antikware winkels, olyfplaas ens."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Steenbokkie Nature Reserve

"Baie mooi, ou dorp met mooi plekke om te besoek."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Donkin House

"4-sheep restaurant uit die boonste rakke. Heerlike afval en bredie geëet. Dit is net buitensporig duur. "

Darling, Wes-Kaap

Darling Lodge Guest House

"Close to Cape Town and so much to offer, strong small town vibe. "

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Lamberts Bay Hotel

"Dit is waar ek gaan aftree."

Doringbaai, Wes-Kaap

Die Anker Guesthouse

"Doringbaai is vir diegene wat nie van massas mense hou nie. As jy aksie en vermaak soek, is dit nie die plek vir jou nie. Die natuurskoon en lekker stapgeleentheid langs die kus is besonders vir diegene wat 'n stil tydjie soek. "

Jacobsbaai, Wes-Kaap

The Plot - West Coast Style Glamping & Accommodation, Jacobsbaai

"Die natuurskoon is lieflik en die dorp is nog 'n bietjie stiller as die meer ontwikkelde plekke aan die Weskus."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Letsatsi Lifestyle Lodge

"Oulike klein dorpie. Baie skoon en netjies en 'n paar oulike plekke om te besoek. "

Knysna, Wes-Kaap

Brenton on Sea Chalet

"Baie beter buite seisoen. "

Bredasdorp, Wes-Kaap

Andra's Self-catering Accommodation

"Great travel destination for the whole family, close to the coastal towns."

Reebok, Wes-Kaap

Julsies Home

"Baie stil, selfs in die spitstyd in Desember."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Die Rooi Granaat

"Vanrhynsdorp is 'n baie goeie voorbeeld van 'n ware, outydse Afrikaanse dorpie. Dis ook 'n goeie ankerplek om die Knersvlakte te verken. "

Darling, Wes-Kaap

Disa Lodge

"Wonderful place to go for a weekend break, people are very friendly, we visited 1910 The Old Forge Restaurant and the service was great and the food was beyond our expectations, also the music not too loud, will return sometime in the future. The museum was nice to visit and it is clean and well laid out; found a photograph of an ex WW2 Soldier who was killed in action in 1946 with the same surname as us."

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Kersbospark 14

"Jy sal nooit spyt wees nie. Ek kan dit met 'n geruste hart aanbeveel."

Blad
Blad 749 - Wys 22441 tot 22470
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang