Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Table View, Wes-Kaap

Atlantic Oasis Guest House

"Een van my gunsteling gedeeltes van die Kaap. Die uitsig is asemrowend. "

Harkerville, Wes-Kaap

Protea Wilds Retreat

"Baie, baie mooi en rustig."

Citrusdal, Wes-Kaap

The Old Village

"Beplan om ten minste 10 dae te kom kuier daar is soveel om in die area te doen, Citrusdal is pragtig."

Prins Albert, Wes-Kaap

Karoo Khaya

"Pret en nostalgie kom bymekaar."

Prins Albert, Wes-Kaap

By-Die-Koppie Guesthouse

"Baie mooi. Ons was ongelukkig oor n naweek daar en min plekke was oop. Sou graag meer wou sien."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Kookfontein Farm Cottages

"Twee dae se verblyf in Lambertsbaai is meer as genoeg om alles wat besienswaardig is te besigtig en te geniet!"

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Sea La Vie

"Nie vir mense wat 'n stad-omgewing soek met baie dinge om te doen nie. Jacobsbaai is stil en die natuurskoon asemrowend. Perfek vir boeklees, stap, draf en na die see kyk. "

George, Wes-Kaap

Oakhurst Hotel

"Lots of sightseeing to do and accessibility to all necessities is easy. "

Sederberg, Wes-Kaap

Jonkershoek Farmhouse at Zooridge

"4x4 needed if wanting to go visit the Rock art or to see mountain views."

Suid-Kaap, Wes-Kaap

Schulteheim Hotel

"Ek love die Suid-Kaap."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Donkin House

"Baie skoon dorp ten spyte van die volume mense wat daar deur reis. Welkome oase na die grougrys en beige van niks in die Karoo. Ons was net te moeg om te explore na die lang pad. En die Afrikaanse taal wat almal praat laat jou tuis en trots Afrikaans voel."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Namaqua Lodge

"Vriendelike mense en dit was lekker om daar te oornag."

Port Owen, Wes-Kaap

41 Port Owen

"Wonderful house."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Allview Holiday Apartments

"Jacobsbaai is prentjiemooi met veilige swemplek in die beskutte baaie. "

Port Owen, Wes-Kaap

Heron's Haven

"There is not much to do if you don't have a boat. There are fish in the river, you just have to persist and throw everything at them including your hat."

Santosbaai, Wes-Kaap

La Vue

"Heerlike restaurante."

Durbanville, Wes-Kaap

5 on Penny Self-catering, Durbanville

"Ons was beïndruk met die baie skoon en netjiese omgewing. Naby restaurante en die nodige winkels. Sentraal geleë met maklike toegang tot alle roetes."

George, Wes-Kaap

Oakhurst Hotel

"Augusta restaurant is great."

Sedgefield, Wes-Kaap

Village Mews 8

"Great place, lots to do and to see."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

De luxe @ The Shed Farmstall & Lucern Lodge

"Pragtige dorpie goed geleë vir reis oornag."

Piketberg, Wes-Kaap

@ 1926

"Beautiful town. We are cyclists and the cycling around there is amazing!"

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Young's Halfway House

"Was veras oor hoe groot Beaufort-Wes eintlik is. Daar is groot winkels soos Checkers en jy kan alles kry wat jy benodig. "

Kleinmond, Wes-Kaap

Klein Uitkyk

"Dis sentraal in die Overberg met baie buitemuurse aktiwiteite."

Gouritsmond, Wes-Kaap

Gouritz Guesthouse

"Veilig en kindervriendelik. Klein dorpie met vriendelike mense. "

Langebaan, Wes-Kaap

4Winde

"Weskus bly tops met al die agt dorpies in 'n radius van 50 km, Langebaan, Saldanha, Jacobsbaai, Vredenburg, Paternoster, St Helena Bay, Velddrif, Dwarskersbos. Nêrens kry jy so pakket nie."

Blad
Blad 754 - Wys 22591 tot 22620
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang