Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35225 resensies.
"Uit besige Simonstad, maar na genoeg om vinnig te bereik. Natuur is asemrowend mooi."
"Baie oulike plek, lekker stil. Pragtige omgewing. Die Kommetjie Restaurant is definitief aan te beveel. "
"Baie veilig en skoon. Die Suid-kaap is pragtig en die moeite werd om te besoek vir natuurliefhebbers."
"It is a gorgeous place to visit as there is so much to see and do, we always love going there for a few days when we are in the Cape."
"Welgemoed is 'n aangename en boomryke buurt, maar ver van enige besienswaardighede. Veral gaste van Gauteng wat nie die Kaap ken nie moet in gedagte hou dat Welgemoed nie naby die see is nie! Welgemoed is geskik vir mense wat die Kaap vir besigheid of 'n geleentheid soos 'n troue moet besoek, eerder as 'n vakansiebestemming. Dit is net 'n veilige en rustige buurt om oor te slaap. "
"Seker maar die gewoonte in die dorp. Die supermark maak vroeg toe op 'n Sondag. Oor die algemeen is Tulbagh 'n lekker dorp."
"Dorp en strand baie mooi, skoon en netjies en die nuwe winkelsentrum, in aanbou, sal 'n groot aanwins wees vir die dorp."