Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.

Doringbaai, Western Cape

Die Anker Guesthouse

"Doringbaai is vir diegene wat nie van massas mense hou nie. As jy aksie en vermaak soek, is dit nie die plek vir jou nie. Die natuurskoon en lekker stapgeleentheid langs die kus is besonders vir diegene wat 'n stil tydjie soek. "

Jacobs Bay, Western Cape

The Plot - West Coast Style Glamping & Accommodation, Jacobsbaai

"Die natuurskoon is lieflik en die dorp is nog 'n bietjie stiller as die meer ontwikkelde plekke aan die Weskus."

Vanrhynsdorp, Western Cape

Letsatsi Lifestyle Lodge

"Oulike klein dorpie. Baie skoon en netjies en 'n paar oulike plekke om te besoek. "

Knysna, Western Cape

Brenton on Sea Chalet

"Baie beter buite seisoen. "

Bredasdorp, Western Cape

Andra's Self-catering Accommodation

"Great travel destination for the whole family, close to the coastal towns."

Reebok, Western Cape

Julsies Home

"Baie stil, selfs in die spitstyd in Desember."

Vanrhynsdorp, Western Cape

Die Rooi Granaat

"Vanrhynsdorp is 'n baie goeie voorbeeld van 'n ware, outydse Afrikaanse dorpie. Dis ook 'n goeie ankerplek om die Knersvlakte te verken. "

Darling, Western Cape

Disa Lodge

"Wonderful place to go for a weekend break, people are very friendly, we visited 1910 The Old Forge Restaurant and the service was great and the food was beyond our expectations, also the music not too loud, will return sometime in the future. The museum was nice to visit and it is clean and well laid out; found a photograph of an ex WW2 Soldier who was killed in action in 1946 with the same surname as us."

Dwarskersbos , Western Cape

Kersbospark 14

"Jy sal nooit spyt wees nie. Ek kan dit met 'n geruste hart aanbeveel."

Rondebosch, Western Cape

Stay on Milner

"Naby verskeie toeriste aantreklikhede, mooi en veilige area."

Paradise, Western Cape

Paradise Private

"Sal dit aanbeveel vir enigiemand!"

Jacobs Bay, Western Cape

Weskushuis

"Stil dorp, egte Weskus-dorp, mooi uitsig, lifelike mense, aangename atmosfeer. Sal die plek baie beslis aanbeveel."

Milnerton, Western Cape

Leisure Bay: Alprop Apartments

"Awesome: lovely beach, malls, laundromats, restaurants, close to so much to do. "

The Island, Western Cape

The Reeds

"Plenty of tortoises and the Saturday market is amazing. The lagoon was so quiet and beautiful."

Pearly Beach, Western Cape

Pearly Stay

"Pragtige, skoon strand. Vir die siele wat 'n rustige vakansie en werklik 'n wegbreek van die stad se gejaag soek. "

Dwarskersbos , Western Cape

Shabby Chic Beach House

"Baie rustige en oop atmosfeer."

Pringle Bay, Western Cape

Waterblom in Pringle

"Definitief vir natuurliefhebbers."

Calitzdorp, Western Cape

Karoo Life Bed and Breakfast

"Bied eintlik so baie ─ 'n weggesteekte juweel! "

Hopefield, Western Cape

The Blacksmith's Cottage

"Kan beslis Hopefield as bestemming aanbeveel. Dis ry-afstand van so baie spesiale plekke op die Weskus en op die manier belief mens meer as net een ondervinding. Die mense is fantasties en baie vriendelik. Die eetplekkies is uitstekend. "

Paternoster, Western Cape

Aloha 3

"Ons het met vensters oop geslaap en ons het veilig gevoel ook met ons bakkie wat buite staan. Strand mooi oop en skoon en heerlik vir lang stappe selfs vrou-alleen. Nooit onveilig gevoel nie."

Prince Albert, Western Cape

Elfen House and Cottage

"Jou hart gaan uit na die mense daar wat tans groot droogte ervaar. Die gemeenskap vat hande en werk saam om die dorp skoon en netjies te hou en besoekers welkom te laat voel."

Kleinbaai, Western Cape

White Shark Lodge

"Kleinbaai is beautiful, our friends enjoyed the fishing on the harbour wall. We would definitely go back to Kleinbaai."

Hermanus, Western Cape

Windsor Hotel Hermanus

"Restaurante was hierdie jaar teleurstellend. Die enigste uitsondering was Laus Cuisine."

Tulbagh, Western Cape

Tulbagh Mountain Cabin

"Loved the area! We went cherry picking which was a treat but make sure you take good quality sneakers! Zip lining in Ceres was loads of fun and suitable for kids as well. Paddagang restaurant in Tulbagh is a winner."

Page
Page 755 - Showing 22621 to 22650
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers