Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.
"Oulike geskenkwinkels en museums om in rond te loop met lekker koffiewinkels. Verder is Aghulas, Struisbaai en De Hoop net 'n klipgooi weg, en net so lekker vir dag-uitstappies."
"Vishoek is 'n baie oulike plek. Eerste keer wat ons die plek besoek en sal vir seker weer draai. "
"Stil maar aangename plek. Pragtige wit gekalkte huise steek so mooi af teen die Weskus see en sonsondergang."
"Lekker rustig, die atmosfeer is anders as die bedrywige stad waaraan ons gewoond is. "
"Visit 5 Shy Meerkats for a wonderful early morning surprise."
"Kommetjie was 'n lekker location en naby al die plekke wat ons wou besoek."
"Pragtige omgewing. Baie naby Muizenberg se swemstrand en Kalkbaai met sy pragtige winkeltjies en eetplekke. "
"Was so lekker om rond te stap en veilig te voel en almal is so vriendelik!"
"Dit is baie besig in seisoen, bietjie baie verkeer op die paaie. Die plek word aanbeveel. Restaurante is waarde vir geld. By die see is daar genoeg swem- en baljaarplek."
"Tulbagh is fabulous. Historical buildings, olive tastings, wine, beer and champagne tastings, and a good few restaurants to eat at. Close to Ceres and Riebeeck Kasteel for day trips."