Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.58 uit 5 gekry volgens 39539 resensies.
Angela B. - 18th April 2017
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
What a friendly and welcoming town! The beaches are beautiful and safe. It is not too far from Arniston and Bredasdorp. Also close to the southern most tip of Africa - which is a must see. It is a great place to relax and enjoy the sea, sun and beaches.
Wouter V. - 18th April 2017
staying in Silversands, Wes-Kaap
As jy 'n stil vakansie wil deurbring is dit die plek om te gaan.
Jose D. - 18th April 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Strande pragtiger en meer toegangbaar as wat ons verwag het. Goeie verskeidenheid eetplekke.
Elaine C. - 18th April 2017
staying in George, Wes-Kaap
Die mall is fantasties. Die winkels en eetplekke soos Wimpy en Spur in die mall is uitstekend.
Aubrey P. - 18th April 2017
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Baie mooi stil dorpie.
Monika R. - 18th April 2017
staying in Marina Da Gama, Wes-Kaap
We'll definitely be back!
Schalk K. - 18th April 2017
staying in Paarl, Wes-Kaap
Great!
Daleen V. - 18th April 2017
staying in Brenton-on-Sea, Wes-Kaap
Stukkie hemel op aarde, pragtig!
Jacques R. - 18th April 2017
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Pragtige plek.
Elna P. - 17th April 2017
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Dis so gerieflik naby alles.
Jaco V. - 17th April 2017
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Lifelike plekkie
Magda B. - 17th April 2017
staying in Groenpunt, Wes-Kaap
Stunning!
Debbie H. - 17th April 2017
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Citrusdal, with its rows and rows of orange trees with its throwback to yesteryear Museum and quaint Sandveldhuise, makes for a wonderful experience. Then there is the warmwater springs. Certainly not a town to just drive through, but worth a stop and stay for a few days.
Susan M. - 17th April 2017
staying in Wellington, Wes-Kaap
Wellington is 'n baie mooi plek.
Willie B. - 17th April 2017
staying in Britannica Heights, Wes-Kaap
Baie goeie ligging.
Deon S. - 17th April 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Langebaan is mooi. Langebaan se mense is vriendelik.
Herman H. - 17th April 2017
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Puik bestemming.
Christine W. - 17th April 2017
staying in Tergniet, Wes-Kaap
Terniet is 'n juweel!
Michael S. - 17th April 2017
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Verbasend lekker.
Johann V. - 17th April 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Bekoorlik.
Jan V. - 17th April 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Sal 'n besoek aan die Chris Barnard Museum hoogs aanbeveel.
Chris P. - 17th April 2017
staying in Boland, Wes-Kaap
Pragtige, unieke omgewing.
Chris P. - 17th April 2017
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Mooi omgewing en 'n klipgooi van die see af.
Jan A. - 17th April 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Altyd lekker in Strand.
Rhalda W. - 17th April 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Wonderlike plek met wonderlike mense.
Marthinus V. - 17th April 2017
staying in Muizenberg, Wes-Kaap
Pragtige dorpie met surfers paradise gevoel. Alles naby geleë en lekker familie-aktiwiteite.
Maralize D. - 17th April 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Mal oor Hartenbos.
Annamarie V. - 17th April 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
'n Fantastiese dorp.
Dalene B. - 17th April 2017
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
St Helena is 'n geheim wat ontdek moet word.
Pienkes D. - 17th April 2017
staying in Paarl, Wes-Kaap
Dis 'n hartland hierdie!
Jan H. - 16th April 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Groot verskeidenheid van eetplekke en oral baie vriendelike diens!
Barney B. - 16th April 2017
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Netjies en skoon area. Maklik om Kaapstad toe te gaan. Baie eetplekke en geriewe. Strande is skoon en groot.
Ferdinand V. - 16th April 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Ons het geen negatiewe kommentaar, die area is rustig, pragtig en beslis vakansieganger toegerus.
Hanita S. - 16th April 2017
staying in Noree Valley, Wes-Kaap
Mooiste berge wat tydens sonsopkoms en sonsondergang in die mooiste kleure omtower word.
Monica B. - 16th April 2017
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Beautiful, alles is so mooi en skoon. Vreeslike vriendelike mense. Als asemrowend mooi!
Alta N. - 16th April 2017
staying in Victoriabaai, Wes-Kaap
Enige toeris behoort Victoriabaai te besoek. Die baai is pragtig, skoon en netjies. Vriendelik mense en die branders is ongelooflik - enige waterliefhebber se droom.
Klaas E. - 16th April 2017
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Baie goeie ligging naby die see, winkels en ander besienswaardighede.
Thea V. - 16th April 2017
staying in Vredehoek, Wes-Kaap
Vredehoek is 'n pragtige en stil klein "village"! Naby die stad, maar het nog steeds sy eie karakter. Ek sal dit aanbeveel as mens naby die stad wil wees.
Melody J. - 16th April 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is die mooiste dorpie! Het so lekker geëet by Voorstrandt en Square Spoon. Mooiste strand en wit huisies. Verlief op die plekkie!
Hannelie V. - 16th April 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Nice!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]