Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 35589 resensies.
Jacobus V. - 28th December 2020
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Location close to Paternoster and Veldrif for lunch and dinners. Shelley point hotel on your doorstep. Beautiful ocean.
Cobus S. - 28th December 2020
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Winkels is baie duur.
Amanda D. - 28th December 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Baie mooi stad.
Elize G. - 28th December 2020
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Met die see en berge is dit 'n ideale vakansieplek.
Magrietha B. - 28th December 2020
staying in Albertinia, Wes-Kaap
Ou geskiedkundige dropped met baie mooi paaie in die omgewing waar die natuur jou asem sal wegslaan. Gaan kuier gerus, dit is die geld, moeite en tyd werd!
Geraldine F. - 28th December 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Pragtige plek.
Ina C. - 28th December 2020
staying in George, Wes-Kaap
Baie gerieflike plek om die Tuinroete te doen en te verken. Waarde vir geld beslis.
Dion B. - 28th December 2020
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Skoon, netjies, baie om te doen en te sien in die omgewing.
Brentley F. - 28th December 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Kaapstad is altyd tops! My eerste bestemming as ek wil vakansie hou.
Charlotte F. - 28th December 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Jy moet gaan. Besoek Simonstad.
Neels R. - 28th December 2020
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Struisbaai is 'n baie aangename plek om vakansie te hou. Plat, oop strand en aangename seekoseetplekke.
Marcel D. - 28th December 2020
staying in Gouritz, Wes-Kaap
Klein, stil, veilige dorpie soos ons daarvan hou. Slegs 45 km vanaf die groot sentrums in Mosselbaai.
Antoinette S. - 28th December 2020
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Oulike dorp.
Nicolene B. - 28th December 2020
staying in Montagu, Wes-Kaap
Stunning!
Werner D. - 28th December 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Die kere wat ek in Mosselbaai, asook in Hartenbos en naasliggende plekke vakansie gehou het was regtig uit die boonste rakke.
Jackie M. - 28th December 2020
staying in Grottobaai, Wes-Kaap
Very secure estate. Close to Ganzekraal Melkbos and Yzerfontein if you are needing shops petrol or a launching harbour. Grotto bay itself is peaceful and still very intact with nature. Good bird life, interesting plants and lots of wildlife to appreciate. A piece of relatively undisturbed nature and lovely homely people.
Hennie S. - 28th December 2020
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Wonderlike plekkie!
Erick K. - 28th December 2020
staying in Matjiesrivier, Wes-Kaap
Pragtige natuurskoon.
Frik V. - 28th December 2020
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Niks, behalwe vir Dr. Chris Barnard Museum.
Lm S. - 28th December 2020
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Mooi omgewing en lekker vir oorslaap of 'n dag of twee vertoef om die omgewing te verken.
Jaco V. - 28th December 2020
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Mooi plekkie.
Leonore S. - 27th December 2020
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Die plek is so rustig en doen baie wonders as jy wil wegkom uit die stad se gewoel of net wil wegbreek van jou moeilike omstandighede dalk of om net te kom rus.
Erick K. - 27th December 2020
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Die deel tussen GBR en Glentana bly maar net my gunsteling!
Michelle J. - 27th December 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Asemrowend.
Carien O. - 27th December 2020
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Hierdie dorpie is ‘n kosbare skat wat ek glo nog gaan ontplof soos wat mense dit ontdek. ‘n Puik destinasie om af te skake en te rus - jy en die oseaan, maar tog kosbare, vriendelike mense, wat jou orals tuis laat voel.
Eugene V. - 27th December 2020
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Bly my gunstelingdorp in SA. Ek voel sltyd tuis in hierdie asemrowende kusdorp.
Francois C. - 27th December 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Baie mooi plek met baie verskeidenheid gastehuise.
Michelle M. - 27th December 2020
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Heerlike vakansie bestemming! Vriendelikste mense!
Francell D. - 27th December 2020
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Beautiful nature and scenic routes. A lot to do, Cango caves, ostrich farms, winery farms to visit. Close enough to visit the garden routes towns. Interesting shops and restaurants. Very friendly people in Oudtshoorn in general. Highly recommend.
Stefanie L. - 27th December 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Pragtige natuurskoon en skoon strate. Altyd lekker om daar te kuier.
Ashley S. - 27th December 2020
staying in Montagu, Wes-Kaap
Montagu is such a beautiful town in the mountains, we enjoyed our stay very much will be back.
Julie-ann L. - 27th December 2020
staying in George, Wes-Kaap
George is wonderful and worth a visit.
Emarie B. - 27th December 2020
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Fantastic.
Armand S. - 27th December 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
In en om Mosselbaai is iets vir almal: strande, riviermonde, golf, restaurante en markte.
Marc P. - 27th December 2020
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Amazing place and definitely buying a holiday house there.
Leslie P. - 27th December 2020
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
The area from Citrusdal to Clanwilliam along the N7 route is amazing. The many passes are a must travel from Citrusdal over the Middelberg pass towards Ceres via Gydo pass, then from Ceres via Mitchell's pass and return to camp via Piekenierskloof pass. Sadly Citrusdal itself needs some desperate upgrades and it's sad to see the state of shops in the Main road.
Anrich H. - 27th December 2020
staying in Barrydale, Wes-Kaap
Koeler as ander dele in die karoo.
Nandie C. - 27th December 2020
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Ongelooflike mooi dorpie met die mooiste strand.
Magda E. - 27th December 2020
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Verskriklike warm plek. Dis definitief DIE plek vir mense wat van hitte hou.
Hannes V. - 27th December 2020
staying in Duyker Eiland, Wes-Kaap
Rustige omgewing.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za