Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35225 resensies.
"So much to see, super easy to find your way around. The people are very friendly around here. Beautiful oceanic views. Really Peaceful. "
"Mooi omgewing en vriendelike mense. Lekker gedroogde vrugte. Die lekkerste pannekoek met hoenderlewer geëet by Die Kloof Padstal. Kan dit aanbeveel."
"By die regte mense soos Ko Ka Tsara Bush Camp sal ek beslis langer wil vertoef."
"Mooi dorpie. Maar die omliggende area is wat my aantrek. Al is dit droog, is die natuurskoon en berge ongelooflik."
"Ons verkies Onrus vir die meer stiller strate en lekker strand met lagoon. "
"There isn’t much to do in Beaufort West, but it is a very pleasant town. "
"Dit is 'n wonderlike plek om na toe te gaan as die weer lekker is. Daar is baie aktiwiteit om te doen in die natuur. "
"Desember vakansies is parkering in Heroldsbaai 'n groot probleem, maar die ligging is fantasties en maak op daarvoor."
"Kuilsrivier het vir ons voorgekom soos 'n residensiële area eerder as 'n groot toeriste aantrekking soos Houtbaai byvoorbeeld. Dis baie rustig daar en ons het nie een oomblik onveilig gevoel nie. "