Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.

Yzerfontein, Western Cape

Kalahari & Namib Cottages

"Lieflike, skoon strand en oulike vakansie dorpie."

Cape Town, Western Cape

5 Lantra

"Kaapstad is 'n groot aanbeveling."

Jacobs Bay, Western Cape

Abalone Guest House

"Jacobsbaai is dié bestemming waar jy weer rus en vrede kan vind. Pak jou stapskoene in!"

Beaufort West, Western Cape

Die Nessie

"Only used it for a stopover. Did not visit any shops."

Ceres, Western Cape

Porterhouse Eleven

"Pragtige boomryke dorp, mooi omgewing. Baie vir jongmense om te doen in die omgewing, maar nie juis vir ouer mense nie en wat aangebied word is ongelooflik duur. Beslis nie vir die SA toeris nie."

Mossel Bay, Western Cape

Estoril 35

"Wonderlike vakansie bestemming. Heerlik vir 'n familie."

Mossel Bay, Western Cape

21 De Valle

"Die ligging van die plek is goed. Ek hou van Mosselbaai as 'n vakansieplek want dit is baie stil. Op die strande is dit veilig om te ontspan."

De Rust, Western Cape

Vredelus Plaas Verblyf

"Pragtige dorpie met vriendelike mense."

Langebaan, Western Cape

Prawn Lagoon

"Langebaan is vriendelik, skoon en veilige gemeenskap."

Lamberts Bay, Western Cape

Lambert's Bay Seafront

"Baie rustige, mooi omgewing met vriendelike mense."

Wilderness, Western Cape

ANEW Resort Wilderness

"Lekker staproetes, plekke om te besoek."

Lamberts Bay, Western Cape

Seemeeu

"For us as photographers, Bird Island (again) was one of the highlights of our holiday this year. When there on a weekend, we recommend lunch or dinner at "Muisbosskerm" restaurant on the beach."

Beaufort West, Western Cape

Little Lamb

"Mooi ou geboue, vriendelike mense."

Ceres, Western Cape

Time & Again

"Lekker besige dorp."

Caledon, Western Cape

Tehillah Guest House

"Caledon is die mooiste dorp in die Overberg en is naby aan Hermanus."

Paarl, Western Cape

Eight on Williams

"Baie mooi, netjiese, skoon dorp met baie te sien en te doen."

Beaufort West, Western Cape

Die Herehuis

"Can't comment on Beaufort West itself as we stayed at our accommodation on arrival and departure. It felt safe enough and the BP garage staff were helpful and friendly."

Boland, Western Cape

Die Kelderhuis

"Buinskloof en die omliggende areas is propvol besienswaardighede en geskiedenis."

Riviersonderend, Western Cape

Plumtree Farm

"Love the countryside. It is surrounded by beautiful mountains and has a lovely river."

Beaufort West, Western Cape

Rus-i-Biki

"Rustige plek, mooi berge."

Stanford, Western Cape

Reed Cottage at Stanford

"Baie mooi en interessante dorp, met vriendelike inwoners."

Velddrif, Western Cape

BoHo

"Ek is so lief vir die area."

Vanrhynsdorp, Western Cape

Aant Dorpseind

"Dis 'n pragtige dorpie, winkels beskikbaar."

Mossel Bay, Western Cape

Erika27

"Pragtige plek met so baie om te doen en te sien."

George, Western Cape

Danke Ma

"Verskeie dorpe en strande om te besoek indien mens so voel."

Page
Page 79 - Showing 2341 to 2370
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers