Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Jacobsbaai, Wes-Kaap

De Ware Jacob

"Sal definitief weer besoek, is baie rustig."

Britanniabaai, Wes-Kaap

Accommodation @ Sea Trader

"Winkels is bietjie back dated, maar oukei."

Paternoster, Wes-Kaap

Bokkoms Guest Flat

"Pragtige plekkie, maar na ses saans geen kafee nie."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Haus Victoria Self-Catering Cottages

"Ons het heelwat besienswaardighede besoek en die pragtige natuurskoon in omgewing geniet."

Seweweekspoort, Wes-Kaap

Fluisterbosch Accommodation and Lifestyle Farm

"Droombestemming vir die natuurliefhebber."

Knysna, Wes-Kaap

Brenton on Sea Chalet

"Ons hou nooit vakansie in Knysna nie, maar breek gereeld vir kort tydjies daarheen. Mal oor die area."

Longacres Country Landgoed, Wes-Kaap

Long Acres Bahamas Accommodation

"Nice quite open spaces if you're into that. I loved it. Good break away from city life. Estate is beautiful. People are friendly and helpful. "

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Cango Accommodation Units

"So much to do and see in Oudtshoorn. The Cango Wildlife Ranch is incredible and there is a very nice. Wine farm called Karusa which has delicious wine and well priced platters. "

Jongensfontein, Wes-Kaap

Amazing Modern Beach House

"Hier kan tyd nog vir 'n rukkie stilstaan en die fokus is die see. Pragtige omgewing."

Greyton, Wes-Kaap

Mount Grace Country House

"Lekker rustige dorp! Kan stap na winkels!"

Yzerfontein, Wes-Kaap

Zeehuijs

"Heerlike strand vir stap. Oulike eetplekkies. Als lekker naby aan mekaar."

Tergniet, Wes-Kaap

See en Berg Rusplek

"Baie oulike dorpie en bitter naby aan Hartenbos, George en Mosselbaai!"

Harkerville, Wes-Kaap

Hunter's Country House

"Naby geleë aan Plettenbergbaai."

George, Wes-Kaap

Willow Cottage

"Ek wil graag eendag daar gaan woon."

De Rust, Wes-Kaap

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary

"Altyd lekker en pragtige plekkie. Lekker eetplekke."

Myoli Strand, Wes-Kaap

Kiewietjie Cottages

"Pay a visit to Pili Pili for great pizza with your feet in the sand."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Abalone Guest House

"Dis definitief die mooiste dorpie met die pragtigste sonsondergange en strande/baaie aan die Weskus. "

Montagu, Wes-Kaap

Abigail's Garden Cottage

"We love Montagu. It's a relaxing town with some wine tasting available. Good restaurants and friendly people. "

Durbanville, Wes-Kaap

Dilisca Guesthouse

"Baie sentraal en naby al die hoofroetes."

Myoli Strand, Wes-Kaap

PiliPili Beach Cabanas

"Ideale speelplek vir oud en jonk. Die strand veilig, skoon en ongerep. "

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Grace's Place

"Sal graag volgende keer meer tyd in Beaufort-Wes wil spandeer. Ek hou van dit wat ek gesien het. "

Danabaai, Wes-Kaap

Garden Route Self-catering

"Baie lekker plekkie. Veral met die wild wat tussen die huise beweeg."

Blad
Blad 818 - Wys 24511 tot 24540
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang