Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35120 reviews.

Jacobs Bay, Western Cape

De Ware Jacob

"Die mense is baie vriendelik en knoop sommer vinnig 'n gemaklike geselsie aan om jou tuis te laat voel."

Voor-Paardeberg Wine Ward, Western Cape

Zonnevanger

"Daar is baie besienswaardighede vir enige ouderdom. Mooiste omgewing om by oor te bly."

Wilderness, Western Cape

The Tops Guest House

"Wilderness is een van my gunsteling-bestemmings op die Tuinroete - die natuurskoon is pragtig en daar is baie om te doen in en om die dorpie! 'n Moet-sien vir enige toeris!"

Lamberts Bay, Western Cape

Kookfontein Farm Cottages

"Heerlike paar dae daar deurgebring."

Worcester, Western Cape

Suné's Self-catering 2

"Sal graag daar wou woon. Dorp is stil en rustig."

Yzerfontein, Western Cape

Dolfin House

"Bly net 'n ongelooflike lekker rustige wegbreek plek! Naby genoeg aan die Kaap om die wegbreek die moeite werd te maak. "

Oudtshoorn, Western Cape

Oasis Shanti Backpackers

"'n Pragtige dorp met vriendelike mense en veelsydige besienswaardighede vir almal."

Barrydale, Western Cape

Sandy's Place

"Another jewel in the Western Cape! Worthy of a visit."

Herold, Western Cape

Over the Mountain Guest Farm

"I'm serious: A stay in paradise."

Caledon, Western Cape

Tehillah Guest House

"Baie mooi, skoon dorp."

Beaufort West, Western Cape

17 On Bird Guest House

"Besoek gerus die Karoo Nasionale Park, dit was pragtig en ons het baie wild gesien."

Robertson, Western Cape

Engela's Overnight Accommodation

"Pragtige dorpie met besienswaardighede. Heerlike restaurante naby die gastehuis."

Plettenberg Bay, Western Cape

Sunshowers Plett Luxury Self Catering

"Het Plett vir die eerste keer eksploreer en was beïndruk met wat die pragtige dorpie alles bied."

Heatherlands, Western Cape

Forest and Pine

"Peaceful beautiful and quite area."

Knysna, Western Cape

110 Bay View

"Beautiful! Beautiful! Beautiful! We certainly want to be back. It’s very relaxed out of peak season. Something we absolutely loved! "

Doringbaai, Western Cape

Thornbay Accommodation

"Ideale plek om te gaan afskakel en weg te kom van die gedruis van die lewe."

Montagu, Western Cape

Rainbow Glen Guest Cottages

"So mooi dorp met karakter en nostalgie."

Cederberg, Western Cape

Mount Ceder

"Pragtige omgewing en hulle is besig om die paaie op te gradeer wat altyd 'n goeie en slegte kant het - dis lekker om op goeie paaie te ry maar mense wat nie die mooi omgewing waardeer nie, ry te vinnig en gevaarlik en dan volg onsierlike relings en waarskuwingsborde wat afbreek maak aan die omgewing."

Western Cape

Heiveld Farm Cottages

"My wêreld. My mense."

Strand, Western Cape

1402 Ocean View

"Strand self was baie netjies, skoon en veilig. Alle winkels, takeaways en restaurante is loopafstand vanaf eenheid. Baie lekker. "

Lamberts Bay, Western Cape

Lamberts Bay Hotel

"Daar is boot ritte en lekker kosse. Sal aanbeveel."

Beaufort West, Western Cape

The Grey House

"Daar is baie om te sien en dis gerieflik halfpad geleë tussen Bloemfontein en die Kaap om die rit te onderbreek."

Pearly Beach, Western Cape

Fisherman’s Cottage

"The wood and ice in Pearly Beach is quite expensive so you need to drive to the nearest town which is Gansbaai to buy it there."

Page
Page 818 - Showing 24511 to 24540
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers