Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.58 uit 5 gekry volgens 39877 resensies.
Nicolette B. - 18th May 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Beautiful, friendly town.
Shannon V. - 18th May 2021
staying in Grabouw, Wes-Kaap
Very pretty town with lots of trail running and mountain biking opportunities.
Mirelle M. - 18th May 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
My woning vanaf die huis.
Henk V. - 18th May 2021
staying in Robertson, Wes-Kaap
Pragtige plek! Mal daaroor.
Tania H. - 18th May 2021
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
My second time in St Helena bay. Last visit was at St Helena Bay Hotel.
Pierre J. - 18th May 2021
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
As jy hou van ’n rustige gevoel, dan is Groot Brak vir jou.
Chris V. - 18th May 2021
staying in Boland, Wes-Kaap
Magnificent autumn colours!
Beverley A. - 18th May 2021
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
What a lovely seaside town. Will definitely be back!
Helene S. - 18th May 2021
staying in Buffelsbaai, Wes-Kaap
Heerlik weggesteek, uit die gedruis.
Tessa M. - 18th May 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Mosselbaai is my tweede tuiste.
Jonathan F. - 18th May 2021
staying in Doringbaai, Wes-Kaap
Very nice and quiet small town. The beach is an absolute nice extra.
Enrico M. - 18th May 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Altyd lekker op Paternoster!
Dorothy S. - 18th May 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Cape Town is a beautiful place with wonderful resorts.
Shanna-lee S. - 18th May 2021
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Just there was so much water on the Bredasdorp road that we struggled to get through, but at least we made it to our destination.
Ann A. - 18th May 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Mooi area.
Carldene O. - 18th May 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Dit is die beste plekkie vir ’n wegbreek.
Cornelius A. - 18th May 2021
staying in Knysna, Wes-Kaap
Knysna is ’n baie mooi dorp met vriendelike mense.
Marlize G. - 18th May 2021
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Pragtige klein dorpie.
Karin K. - 18th May 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Best city in the world!
Nicoline G. - 17th May 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Die liggaam is ideaal en stapafstand van die see af. Sal definitief weer daar gaan oornag.
Leigh-ann P. - 17th May 2021
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Die area is oor die algemeen baie stil.
Cobus S. - 17th May 2021
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Almal in Yzerfontein is baie vriendelik.
Pauline K. - 17th May 2021
staying in Montagu, Wes-Kaap
Bly pragtige plek.
Mandy D. - 17th May 2021
staying in Knysna, Wes-Kaap
Beautiful town with lots to see and do. Well worth the time to stop and rest here a while.
Lindie H. - 17th May 2021
staying in Robertson, Wes-Kaap
Mooiste dorp en dorpe om Robertson. Lekkerste mense en plekke vir oud en jonk.
Renske B. - 17th May 2021
staying in Strandfontein, Wes-Kaap
Bitter veilig en lekker rustige dorpie. Ons sal Strandfontein weer besoek.
Manon M. - 17th May 2021
staying in Merweville, Wes-Kaap
The ship owner from Mullers was absolutely amazing!
Bernice D. - 17th May 2021
staying in Witsand, Wes-Kaap
Fantastic place for fishing, relaxing and that peace of mind. Only 2 shops and one garage so make sure you have everything.
Marlene C. - 17th May 2021
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Die beste plek te vakansie te hou. Ons hou vakansie al hier vir 20 jaar.
Marlene L. - 17th May 2021
staying in George, Wes-Kaap
Beslis 'n baie mooi plek, sal graag meer wil besoek
Christa P. - 17th May 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Pragtig!
Rene L. - 17th May 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Pragtig, maar duur.
Ava V. - 17th May 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster was sentraal vir ons besigheid in Langebaan, Yzerfontein, gelukkie op Paternoster en St Helena baai. Cathy's restaurant het lekker kos en is bekostigbaar.
Zelda E. - 17th May 2021
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Onbesproke instandhouding en geen rommel. Vriendelike personeel, bedagsame toeriste.
Joelene B. - 17th May 2021
staying in George, Wes-Kaap
The Saturday market is worth the outing. The Garden Route Mall had everything you can dream of.
Elize G. - 17th May 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Gaan besoek beslis die Kirstenbosch tuin.
Elize G. - 17th May 2021
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Sien brosjures oor Hermanus. Indien jy nie gholf speel nie, moenie te lank bly nie.
M Jones P. - 17th May 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Just a long way for us.
Michelline R. - 17th May 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Cape Town has a variety of beautiful places to visit.
Tharina C. - 17th May 2021
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Calitzdorp is 'n moet voor die winter - veral om jou port-voorraad aan te vul. Baie mooi dorpie!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]