Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Franschhoek, Wes-Kaap

Laurel Cottage Self-catering Suites

"'n Lekker rustige atmosfeer as jy wil wegbreek uit die stad."

Moorreesburg, Wes-Kaap

Brakkies the Country Escape

"Lekker plattelanse atmosfeer."

Swellendam, Wes-Kaap

De Oude Pastorie

"Pragtige bestemming."

Kaapstad, Wes-Kaap

Kaya La Provence

"Kaapstad is vir my die mooiste stad in die wêreld en as jy van lekker uiteet en stap hou, kan jy vir 'n maand in verskillende heerlike restaurante eet en verskillende roetes stap."

Agulhas, Wes-Kaap

Wings Self-Catering Apartment

"Agulhas has a great fish and chip restaurant. The lighthouse, the 2nd oldest in SA, was interesting and seeing the light working at night was a delight. De Mond Nature Reserve not far away is a good spot for birding. We were fortunate to see the Damara Tern & the Terek Sandpiper. We also saw Denham's Bustards in the field on the way to the Reserve."

Paarl, Wes-Kaap

Autumn Lane

"Natuurlik 'n baie mooi dorp met baie te sien (as dit nie reën nie). Ons het by die lekkerste restaurant (The Hussar Grill) geëet. Pragtige restaurant met die beste kos. Hoogs aan te beveel."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

De Loft

"Goed geleë van al die omliggende "hussle and bussle" met die voordeel van die rustigheid en privaatheid wat die omgewing bring."

Paarl, Wes-Kaap

Mooi Bly

"Pragtige skoon dorp."

Paternoster, Wes-Kaap

Dunesberry

"Oulike dorpie met die lekkerste restaurante."

Tulbagh, Wes-Kaap

Winterhoek Farm Accommodation

"Doen 'n wyntoer, baie kiddie-friendly wynplase."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Weskushuis

"Onbeskryflik mooi."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

The Grey House

"Was 'n heerlike kuier in 'n baie skoon dorp. Baie dankie."

Houtbaai, Wes-Kaap

Waterland Lodge

"So much to do, such little time!"

Tulbagh, Wes-Kaap

L'Bloom Country House

"Pragtige dorpie met baie SA geskiedenis."

George, Wes-Kaap

Lientjies Overnight

"Nice. The place to be."

McGregor, Wes-Kaap

The Bean Tree

"Lekker plek vir 'n wegbreeknaweek op die platteland. Goeie restaurante, lekker staproetes en vriendelike mense."

Paternoster, Wes-Kaap

Milk Thistle

"Baie oulike dorpie, was mal daaroor."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Pikant

"Yzerfontein is 'n pragtige Weskusdorp wat nog voorsien vir die persoon wat 'n rustige wegbreeknaweek wil hê. Die Spar op die dorp voorsien in alle behoeftes aan kruideniersware, en daar is genoeg restaurante vir diegene wat nie self wil kosmaak nie. Dis naby genoeg aan Kaapstad vir 'n vinnige wegbreek."

Kaapstad, Wes-Kaap

Sunflower and Moonflower

"Kaapstad is definitief een van die mooiste stede! Boomryk en pragtig met baie historiese besienswaardighede."

Gouritz, Wes-Kaap

Laventelbos

"Ek en Barry het dit baie geniet, lekker gerus en stil stappies by strand baie geniet."

Pearly Beach, Wes-Kaap

Milkwood Cottage

"Poachers need to be stopped."

Yzerfontein, Wes-Kaap

No17 on Mile16

"As a first-time visitor, the town of Yzerfontein was a lovely surprise. Lots of development. The Rosemead bakery was amazing and I had the best carrot cake there. Will definitely return in the summer since it was raining and our stay was very short."

Kaapstad, Wes-Kaap

Villa de Vie Self Catering

"Dit bly die mooiste plek in Suid-Afrika. Skoon, netjies en vriendelike mense."

Montagu, Wes-Kaap

Montagu Springs

"Montagu is 'n pragtige plek, maar ek sal beslis nie weer Montagu Springs toe gaan nie."

Boland, Wes-Kaap

Matroosbergstasie Karoohuisies

"Natuurskoon was beautiful en besonders."

Simonstad, Wes-Kaap

Simonsberg Heights

"Pragtige, geskiedkundige dorpie."

Blad
Blad 86 - Wys 2551 tot 2580
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang