Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 37389 resensies.
Shafeeqah C. - 1st March 2021
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Outstanding.
Eunicia B. - 1st March 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
It's beautiful.
Johann H. - 1st March 2021
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Oudtshoorn saam met die Klein Karoo hou altyd 'n bekoring in. Ai maar die kangogrotte is 'n telleurstelling. Wat het gebeur?
Sjaneen P. - 1st March 2021
staying in Stanford, Wes-Kaap
So much to experience!
Marion M. - 1st March 2021
staying in Vleesbaai, Wes-Kaap
Vleesbaai is a very quaint village. It has the most wonderful beach and a lovely tidal pool, and a fantastic walk along the cliffs to Fransmanshoek. It is a great weekend getaway for all the family.
Esta N. - 1st March 2021
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Dis 'n pragtige en gasvrye dorp. Ons het 'n troue bygewoon, maar sal beslis weer die Weskus dorp besoek!
Brian H. - 1st March 2021
staying in Greyton, Wes-Kaap
Mooi dorp met lekker restaurante en interessante winkels.
Elzabe D. - 1st March 2021
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Stil rustige omgewing.
Riaan S. - 1st March 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Die beste plek!
Andria O. - 1st March 2021
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Sedgefield is groter as wat ons gedink het en daar is 'n hele paar plekke om te besigtig. Dis baie sentraal geleë tussen George/Hartenbos/Mosselbaai en Knysna/Jeffries na die anderkant toe. Altyd 'n lekker plek om te bly!
Annette O. - 1st March 2021
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Stil maar besige dorpie, strande is lank en gemaklik bekombaar. Vakansiedorp wat alles bied en nie te duur is nie.
Carla P. - 1st March 2021
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
The best place to stay seems to be at the Langezandt Fishermen state.
Sunet B. - 1st March 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Dit is ons eie Santorini!
Petrus S. - 1st March 2021
staying in Witsand, Wes-Kaap
Will come back.
Kirty V. - 1st March 2021
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Ons probeer wegkom van die stad se gewoel, so ons geniet die rustigheid wat Velddrif bied.
Tercia A. - 1st March 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Goeie plek om te rus en weg te breek.
Sally N. - 1st March 2021
staying in Arniston, Wes-Kaap
Baie lekker gebly.
Jeanette T. - 1st March 2021
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Lovely environment, the kids could go on their bikes with little supervision. No unnecessary traffic along the beach. It was bliss.
Jacqueline W. - 1st March 2021
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Very small town, not much to see in the area.
Charles C. - 1st March 2021
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Die plaaslike vetplant kwekery, Knechtsvlakte Kwekery, is `n moet om te besoek - die kwekery word uit die ou tronk op die dorp bedryf en verkoop alle tipe vetplante soos Beestong en Kwaggabal. Regtig `n oulike eienaar wat almal baie goed laat voel.
Deon M. - 1st March 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Was very nice all in all near to food shops and malls as well as the sea.
Caren (. - 1st March 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Hemel op aarde. Alles werk net mooi daar.
Shirley-ann B. - 1st March 2021
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Daar is baie om te doen in die omgewing.
Johansie V. - 1st March 2021
staying in George, Wes-Kaap
Lekker naby strande sonder die oorloop van mense. Net jammer dierevriendelike strande is redelik beperk, sal waardeer as George vir die toeriste meer inligting in verband met die onderwerp kan verskaf.
Willie S. - 1st March 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Love it!
Lezane M. - 1st March 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Lieflik.
Maria M. - 28th February 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Kaapstad is pragtig met baie besienswaardighede, maar die ontspanne atmosfeer van die Vishoek/ Kalkbaai omgewing ontbreek. Kaapstad is meer bedrywig en dalk gerig op die jonger groep.
Krassimir Z. - 28th February 2021
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
You must see this 5 Stars, world class holiday destination!
Louise Z. - 28th February 2021
staying in Kleinkrantz, Wes-Kaap
Pragtige stil plekkie met besondere natuurskoon.
Juretha B. - 28th February 2021
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Pragtige dorp met vriendelike mense.
Meagan P. - 28th February 2021
staying in Paarl, Wes-Kaap
Vir plaaslike toeriste moet pryse aangepas word. Nie net plaaslik nie, maar ook nasionaal.
Henning Jacobus V. - 27th February 2021
staying in Worcester, Wes-Kaap
Pragtige, historiese dorp met ’n pragtige omgewing en naby verskeie ander Bolandse dorpe.
Laetitia S. - 27th February 2021
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Die dorp is bietjie vervalle met slegte teerpad vol gate en vullis wat oral rondlê. Maar seker die tekens van die tye met baie plattelandse dorpe wat so agteruitgaan. Baie van die besienswaardighede vir toeriste was toe soos die Sandveldhuisie en die warmwaterbron het nie dagbesoekers toegelaat nie. Weet nie of dit was omdat ons buite seisoen aan die einde van Februarie daar was nie, en of dit as gevolg van Covid was nie.
Wollie C. - 27th February 2021
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Pragtig geleë tussen berg en see. Een van Kleinmond se voordele is dat dit boonop maklike daguitstappies na 'n verskeidenheid kusdorpe en besienswaardige plekke moontlik maak.
Aatikah N. - 27th February 2021
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Lekker dorp om te gaan kuier. Die mense is vriendelikeheid van self in alle winkels op die dorp.
Ania N. - 26th February 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
We love Mossel Bay and especially Diaz, always nice to go there. Beautiful place!
Andre B. - 26th February 2021
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Ons het 'n lekker koffiewinkel gemis. Die parke afdeling kan gerus aandag gee aan die vuurtoring en aangrensende geboue en omgewing.
Reinette Langenhoven L. - 26th February 2021
staying in Strandfontein, Wes-Kaap
Lekker stil en rustig daar.
Delene S. - 26th February 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Asemrowend, soos altyd.
Lillian B. - 26th February 2021
staying in De Rust, Wes-Kaap
Quaint little arty town. Friendly locals.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]