Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.
"Die hele dorpie het 'n wonderlike atmosfeer en die wynplase is great! Baie om ook in die omgewing te doen. "
"Ek en my vrou en van ons vriende hou van die omgewing van die hawetjie."
"Fantastiese vakansieplek met lekker weer en min wind. Alles is lekker naby en daar is genoeg te doen om kinders besig te hou."
"There is no Mr Delivery or at least not one that we could pickup on our search."
"Langebaan is 'n lekker plek om te gaan naweek hou! Al wat sleg is as jy 'n buitelug person is, is dat die wind altyd daar waai. Daar is lekker restaurante en winkeltjies."
"Breakfast at Isabella's in the harbour was great and Bird Island was a pleasant surprise."
"Dis 'n mooi dorpie en baie rustig. Mense is vriendelik, maar die verblyf was glad nie aangenaam nie."
"Redelik sentraal geleë, naby Bayview Hospitaal en die Helderberg Mall. Die strand is pragtig skoon en die uitsig is onvergelykbaar."
"A superb museum in Oudtshoorn, allied to proximity to attractions such as the Swartberg Pass, Cango Caves, Meiringspoort and the quaint village of Prince Albert ensure that there is something for everyone in the area. And for those wanting a break from frenetic big-city traffic, the wide and pleasant streets make a refreshing change."