Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.
"Die wynroete by Durbanville is om die draai van Blouberg. Ons het die wyntoere vreeslik geniet. Tafelberg is so mooi. Die Kaap is mooier as enige land wat ek al besoek het of waarvan ek nog droom om te besoek. Ek sal dit beslis aanbeveel vir enige Suid-Afrikaner om eerder plekke in jou eie land te besoek voordat jy jou volgende buitelandse reis beplan."
"As jy stilte soek weg van die daaglikse ''rat race'' dan is dit die plek om te gaan om jou batterye te herlaai!"
"It is a beautiful and clean little town. The only thing if we are really nitpicking is the guys that sell lobsters - they drive you crazy, not just in the streets but they also come to your accommodation. "
"Geskiedkundige dorp met Chris Barnard ens. Maar ongelukkig is daar nie 'n see hier nie."
"Roads can do with an upgrade but other than that it was awesome super awesome."
"Robertson is 'n pragtige skoon dorpie. Ek sal enige tyd hier kom woon of aftree!"