Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.

Cape Town, Western Cape

La Grâce

"Baie mooi en skoon stad."

Still Bay, Western Cape

Aloha Lodge

"Stilbaai is 'n pragtige stranddorpie en perfek vir 'n rustige wegbreek - dit is nie te groot om te besig te wees nie en ook nie te klein sodat daar nie genoeg plekkies is om te ontdek nie en by koffie te drink nie!"

Calitzdorp, Western Cape

Die Stoep

"A must-do is a meal at Die Dorphuis restaurant. Absolutely superb food at a ridiculously reasonable rate."

Beaufort West, Western Cape

Olyf Takkie

"Pragtige geskiedkundige dorpie met die pragtige boustyl van die geboue. Vriendelike mense oral."

Paarl, Western Cape

Eight on Williams

"Mooiste en vriendelike dorp!"

Doringbaai, Western Cape

Thornbay Accommodation

"Absoluut pragtige dorpie en omgewing! Die hawe en Fryers Cove-restaurant is pragtig, heerlik daar geëet!"

Barrydale, Western Cape

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation

"Little village with all you need for a nights stay on Route 62."

St Helena Bay, Western Cape

Forever Blue

"Pragtige dorpie, die hawe is 'n moet-besoek!"

Onrus, Western Cape

Kockies

"Onrus bly maar altyd een van my gunstelinge. Nie te besig nie, maar ook nie te stil nie. Net die regte balans. Ai, en om daai seelug in te asem, laat mens sommer net lekker ontspan!"

Gansbaai, Western Cape

Sandpiper Shores - De Kelders Getaway

"Heerlik vir ontspanning. Genoeg afleiding in die omgewing."

Still Bay, Western Cape

Lulu's Cottage

"My hart trek met 'n punt na hierdie plek toe. Wie weet, dalk eendag, hmmm?"

Caledon, Western Cape

Ammabed Accommodation

"Daar is heelwat om te doen en te bekyk. Ons het die eens wêreldbekende natuurtuin besoek en kon sien waarom dit so 'n uitsoekplek in vergange jare was. Dit is nog steeds iets baie besonders en die moeite werd om te besoek, al is dit nie meer in dieselfde toestand as wat dit in sy glorietyd was nie."

Gansbaai, Western Cape

Alambra Beach House

"Not the greatest town. Shops are not well stocked and restaurants are below average. Also don't feel safe. However, Stanford and Hermanus are close and have a completely different story."

Dwarskersbos , Western Cape

Dwarslêbos

"Beautiful plek. Mens wil sommer net daar bly en nie huis toe gaan nie."

Still Bay, Western Cape

Sitterus

"Altyd 'n wenner."

Vermont, Western Cape

Beach Cottage 1

"Pragtige plek wat nie een van ons geweet het bestaan nie."

Plettenberg Bay, Western Cape

Woodpecker

"Very beautiful place to stay, lot of activities in the area."

Cape Town, Western Cape

Hout Bay Gem

"World of birds, Hout Bay Harbour are about two of the attractions in this area. There are so many more picturesque attractions in this beautiful and scenic area of the Mother City."

Cape Town, Western Cape

Cheval Vapeur

"Kaapstad is 'n uitstekende toerisme-attraksie. Die pragtigste strande, restaurante en uitkyk punte. Baie plekke om te besoek, dinge om te doen en inkopiesentrums. Baie pragtige gastehuise."

Oudtshoorn, Western Cape

Tokka-Tokka

"Het baie jare gelede daar gebly. Jammer dat die dorp se infrastruktuur so agteruit gegaan het."

Barrydale, Western Cape

Sandy's Place

"Barrydale is 'n lekker wegbreekplek. Veral as jy van unieke kuns en mense hou."

Cape Town, Western Cape

Check Inn Hotel

"Problem with sewerage in Green Point and area in ocean. Could smell the sewerage whilst walking at Green Point next to ocean."

Knysna, Western Cape

Blue Fern of Knysna

"Restaurants were out of this world."

Boland, Western Cape

Avocado Cabin

"Baie mooie omgeving met bijzonder mooie wijnhuizen."

Gouritz, Western Cape

Pik ’n Wyn

"Sal enige tyd daar gaan bly."

Page
Page 99 - Showing 2941 to 2970
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers