Geverifieerde Resensie

Wild Frontier

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wild Frontier bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1923 resensies.

Marlothpark, Wild Frontier

Hakuna Mipaka - Bos Sprokie

"Altyd 'n wenner om Marlothpark toe te gaan."

Marlothpark, Wild Frontier

Klein Huisie

"Wat baie lekker was is die hoeveelheid diere wat kom besoek by die huis. Dit was uitstekend."

Marlothpark, Wild Frontier

Zebra Cottage

"Jammer etos en karakter van Marlothpark verdwyn. Al 30 jaar besoek, het eers huis daar besit."

Marlothpark, Wild Frontier

Klein Huisie

"Dit was ons eerste keer by Marlothpark en sal beslis weer weer kom vakansie hou."

Marlothpark, Wild Frontier

Arendsnes

"Marlothpark is 'n baie lekker plek, skoon en al di diere is in 'n goeie toestand."

Marlothpark, Wild Frontier

Kudus Crest Bush Retreat

"A beautiful, quiet bush retreat."

Marlothpark, Wild Frontier

Mongu

"Paaie asb.! Kan gerus geskraap word en gate gevul word. Almal kan ongelukkig nie met 'n 4x4 ry nie. Party naamborde kan duideliker gemaak word."

Marlothpark, Wild Frontier

Marloth Park Hippo House

"'n Perfekte blyplek net buite die Krugerwildtuin."

Marlothpark, Wild Frontier

Serenity Du Bois Lodge

"Baie lekker plek, net die paaie is op baie plekke onbegaanbaar, maar verder puik plek met goeie restaurante."

Marlothpark, Wild Frontier

Bosbok Chalets

"Sal dit definitief dit vir enige iemand aanbeel - so stil en rustig."

Marlothpark, Wild Frontier

Mispel House 225

"Marlothpark is bekend aan my en is baie na aan my hart. Enige persoon wat van die bos en natuur hou, kan gerus Marlothpark besoek. Dis ook gerieflik naby aan die Kruger Nasionale Park."

Marlothpark, Wild Frontier

3330 Seekoei

"Ons hou so baie daarvan ons beplan om moontlik te kyk na eiendom, dis baie uniek en regtig die regte plek om te kan afskakel en die natuur te geniet."

Marlothpark, Wild Frontier

Wildgoose Self-catering Lodge

"A wonderful place, but the magnificent bush sounds tend to disappear behind the sound of the building and workers going around all over the park."

Marlothpark, Wild Frontier

Magani Ridge

"Baie lekker, veral om in die winter daar vakansie te hou!"

Marlothpark, Wild Frontier

Nyeleti Villa

"Marloth Park's access to the Kruger is a bonus."

Marlothpark, Wild Frontier

Hyenas Call

"Sal weer en weer terugkeer, dis wonderlik in die bosveld, interaksie met die diere, en het die rustigheid waardeer."

Marlothpark, Wild Frontier

Wildgoose Self-catering Lodge

"Beslis 'n toerismebestemming wat besonders is."

Marlothpark, Wild Frontier

Kruger Dreams Lodge

"Beste plek in die wêreld."

Marlothpark, Wild Frontier

Sparrow 615

"Always fantastic. So close to nature."

Marlothpark, Wild Frontier

Lidvubu Lodge

"Dit is in vakansietye baie besig, maar ons het nogtans lekker gekuier."

Marlothpark, Wild Frontier

Phumangeni Marloth Park

"Dit is 'n baie lekker in kuier in die bos."

Marlothpark, Wild Frontier

Maningwe

"Uitstekend! Sal graag langer wou bly - lekker restaurantjies en winkeltjies vir basiese behoeftes."

Marlothpark, Wild Frontier

Kruger Loft

"Sal definitief weer besoek."

Marlothpark, Wild Frontier

Escape @ Butterfly

"Dit was lekker om vir die diere-kuiergaste kos te gee. Vlakvarke, tarentale, apies, sebras, baie bokke en die oulikste was die nagapies wat in die aande kom piesangs haal."

Marlothpark, Wild Frontier

Kruger's Rest

"Kort net 'n winkel wat meer voorraad het."

Marlothpark, Wild Frontier

Korhaan Self-Catering Cottage

"Dit is een van die beste plekke om te wees, omdat jy die Krugerpark voor jou deur het en 'n mens kan die diere geniet, sonder om in 'n kar te sit."

Blad
Blad 16 - Wys 451 tot 480
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang