Verified Reviews

Wild Frontier

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Wild Frontier

Rated 4.6 out of 5 based on 1923 reviews.

Marloth Park, Wild Frontier

Kruger Kurper Villas

"Baie rustig gewees. In die natuur met diere op jou voorstoep."

Marloth Park, Wild Frontier

African Sky

"Heerlike plek vir boswegbreek. Is net bietjie oorvol tydens vakansies, maar is verder 'n goeie wegbreek en redelik diere wat gesien kan word."

Marloth Park, Wild Frontier

Lalapanzi

"Om vir die eerste keer in 15 jaar weer in Marlothpark te wees was 'n groot verrassing! Baie ontwikkel en baie besig!"

Marloth Park, Wild Frontier

Huis Maroela

"Dis beslis ons nuwe vakansieplek."

Marloth Park, Wild Frontier

Marloth Park Hippo House

"We really enjoyed our time at Marloth."

Marloth Park, Wild Frontier

Phumangeni Marloth Park

"Dis 'n lekker vakansiedorp, petrolstasie en supermark is naby. Vir kinders is daar ook 'n waterpark. Ek sou aanraai dat jou motorkar hoog moet wees, sodat jy al die paadjies langs die rivier kan ry vir diere kyk."

Marloth Park, Wild Frontier

Buffalo

"Best place to travel with friends and family, really enjoyed our stay."

Marloth Park, Wild Frontier

Impala Cottage

"Die kinders het die waterpark baie geniet!"

Marloth Park, Wild Frontier

Kruger Maroela Lodge & Spa

"Marlothpark is absolutely beautiful - we have been visiting as a family for over 10 years and would highly recommend to anyone wanting a quiet break away - just make sure you book with a decent place!"

Marloth Park, Wild Frontier

Ngululu

"Baie lekker plek om na toe weg te breek, het leeus en olifante en baie ander wilde diere by die rivier gesien en natuurlik die diere wat in die park is."

Marloth Park, Wild Frontier

Twalumba

"’n Stukkie juweel in die bosveld. Het die bokkies en ander diere geniet wat los rondloop en die ongereptheid. Sal weer kom kuier."

Marloth Park, Wild Frontier

Twalumba

"Lovely place for a bush holiday. I will recommend Marloth Park. Too many big lodges being erected and concerned for the future when it is fully developed. Also noted fencing around houses which will eventually stop animals from roaming freely."

Marloth Park, Wild Frontier

Ximun Bush Lodge

"My persoonlike mening is dat daar te veel huise nou gebou word. Marloth is dalk besig om sy uniekheid te verloor, want jy is baie na aan jou bure. Dis asof selfs die diere minder is. Nog steeds is dit een van Suid-Afrika se mooiste plekke."

Marloth Park, Wild Frontier

Hieso Marloth Park

"Dit was ons 1ste keer. Sal beslis weer gaan."

Marloth Park, Wild Frontier

Huis Maroela

"Marlothpark self sal dringend iets moet doen aan mense wat partytjies hou en musiek kliphard speel dag en nag. Sommige eienaars beboet jou met R3500 vir jou eerste geraas/rusversteuring klagte (dit sluit in harde musiek, kuier, en kinders wat skree), en daarna word jy uitgesit. Ek stel voor almal doen dit, anders gaan mens later glad nie meer kan Marloth toe gaan om af te skakel en rustig te wees nie. Jy kan netsowel Margate toe gaan."

Marloth Park, Wild Frontier

Lidvubu Lodge

"Best location for nature lovers, and always delivers! Can accommodate SA travellers on a budget."

Marloth Park, Wild Frontier

Escape @ Butterfly

"Hoewel dit bitter droog is op die oomblik, is dit altyd lekker om te kan gaan stap en die diere wat kom kuier is heerlik. Dis die eerste keer wat my man dit beleef en hy wil weer terggaan. Dis baie rustig en privaat en mens rus baie lekker."

Marloth Park, Wild Frontier

Eden Safari Country House

"Gerieflik naby Krugerwildtuin."

Marloth Park, Wild Frontier

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Marlothpark is ons jaarlikse vakansieplek. Mooi park met baie diere en lekker swempark vir die kinders."

Marloth Park, Wild Frontier

Kruger KayaLakho

"Ons het al voorheen in Marloth tuisgegaan en nie baie daarvan gehou nie. Hierdie keer het ons dit egter in 'n heel ander lig ervaar en sal beslis weer daar tuisgaan en dit aanbeveel vir ander toeriste."

Marloth Park, Wild Frontier

Buffalo Chalets Marloth Park

"Marlothpark is ’n stukkie paradys wat diep in mens se hart kruip. Die mak en volop wild maak dit ’n plek waarheen jy altyd weer sal teruggaan."

Marloth Park, Wild Frontier

Lionsview Private Lodge - 6 Lions, 6 Sleeper

"Marlothpark is regtig nie meer dieselfde nie. Daar is amper geen diere meer nie."

Marloth Park, Wild Frontier

Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper

"Great place close to the Kruger gate if not staying in the park."

Marloth Park, Wild Frontier

Peace of Marloth

"Mens raak deel van die natuur en rustigheid. Love dit daar!"

Marloth Park, Wild Frontier

Ndlovu Rest

"Can't describe it, it is just wonderful and so peaceful."

Page
Page 28 - Showing 811 to 840
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers