Geverifieerde Resensie

Wild Frontier

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wild Frontier bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1902 resensies.

Marlothpark, Wild Frontier

Chip n Debs

"Bly 'n rustige plek, net soms die harde musiek van mense in park."

Wild Frontier

SANParks Berg-en-Dal Rest Camp

"Wild-besigtiging altyd voortreflik."

Marlothpark, Wild Frontier

Buffalo Chalets Marloth Park

"Marlothpark word uitstekend bestuur, voel baie veilig daar."

Marlothpark, Wild Frontier

Kruger Kumba Lahlekile Nathi

"Ek sal Marlothpark definitief aanbeveel as toeristebestemming. Die atmosfeer is rustig en die omgewing pragtig."

Marlothpark, Wild Frontier

Walking Tall Private Bush Retreat

"Marlothpark moet net hulle water en krag uitsorteer."

Marlothpark, Wild Frontier

Mongu

"Love die plek. Is ons aftreeplek."

Marlothpark, Wild Frontier

Rhinos Rest

"Die paaie is regtig in 'n ongelooflike slegte toestand teen die draad af."

Marlothpark, Wild Frontier

Rinkhals Athule House

"Al baie by Marloth vakansie gehou en dit bly een van die beste waarde-vir-geld-plekke naby die Krugerwildtuin."

Marlothpark, Wild Frontier

Zwana Nathi

"Soos altyd was Marlothpark fantasties."

Marlothpark, Wild Frontier

Big Tuskers Bush Camp

"Aanbeveling vir all natuurliefhebbers."

Marlothpark, Wild Frontier

My Bushhouse (Bayt AlGhaba)

"Net by die winkelsentrum is daar te veel mense wat in die strate rondstaan en werk soek."

Marlothpark, Wild Frontier

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Stricter rules towards smokers who throw their cigarette butts all over the place. That's a real big concern towards our wildlife. Suggestion: Bins close to viewing points for rubble/cigarette butts."

Marlothpark, Wild Frontier

Genet House Holiday Home

"Die trokke raas baie en jaag vreeslik op die deurpas, oorweeg miskien permanente kameras vir spoed beheer. Verbeter ook dalk paaie by draad aan rivier se kant, dis nie toeganklik vir alle voertuie nie veral vir Sunset drives. Verder is Marloth perfek."

Marlothpark, Wild Frontier

3433 on Klipspringer Selfsorgeenheid

"Ek het die omgewing 'n bietjie raserig gevind met konstruksievoertuie wat op en af beweeg. Die geriewe was aanvaarbaar en baie netjies, maar kan sekerlik doen met 'n bietjie opknapping en miskien sou 'n kaart van die omgewing handig te pas gekom het met inligting oor geriewe en dienste wat 'n mens kon gebruik, bv. 'n spa in die omgewing, uitkykpunte, staproete - al is dit padlangs."

Marlothpark, Wild Frontier

Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation

"Daar is maar min diere in die park. Soos bokkies, kameelperde, kwaggas, ens. In die verlede het ons dit baie geniet met baie meer diere. Die voëlskuilings is baie oulik en ons het etlike skaars spesies waargeneem. Die hout by die hek is aan die duur kant en buitendien nog sopnat. Verder is Marlothpark steeds een van ons mees gewilde wegbreekoorde. Sal ons beslis weer sien."

Marlothpark, Wild Frontier

Koekoek Guesthouse

"Alles wat jy nodig het kry mens in Marlothpark. Lekker rustige atmosfeer. Baie wild om te sien. Hulle kan aandag aan die grond paaie skenk."

Marlothpark, Wild Frontier

Serenity Du Bois Lodge

"The unpaved roads can be better maintained."

Marlothpark, Wild Frontier

Maningwe

"Paaie is in 'n swak toestand."

Marlothpark, Wild Frontier

Zebra Cottage

"Paaie is slegter as wat ek verwag het vir mense wat laer karre het. Miskien moet hulle 'n waarskuwing opsit."

Marlothpark, Wild Frontier

Kruger River Holiday Home

"Baie oulike bestemming. Sal beslis teruggaan Marlothpark toe."

Marlothpark, Wild Frontier

Hieso Marloth Park

"Was very busy due to the long weekend. Enjoyed it much more previously when it wasn't so crowded."

Marlothpark, Wild Frontier

Huis Maroela

"Hulle kan dalk werk aan hulle sekuriteit by die hekke, om meer paraat en konsekwent te wees. Die sekuriteit in hul bakkie moet asseblief aangespreek word oor hulle in die aande so jaag op die paaie en nie eintlik bedagsaam is met toeriste of diere op die paaie nie."

Marlothpark, Wild Frontier

Mongu

"My gunsteling-bosvakansie."

Blad
Blad 29 - Wys 841 tot 870
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang