Geverifieerde Resensie

Wild Frontier

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wild Frontier bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1902 resensies.

Marlothpark, Wild Frontier

Escape @ Butterfly

"Hoewel dit bitter droog is op die oomblik, is dit altyd lekker om te kan gaan stap en die diere wat kom kuier is heerlik. Dis die eerste keer wat my man dit beleef en hy wil weer terggaan. Dis baie rustig en privaat en mens rus baie lekker."

Marlothpark, Wild Frontier

Eden Safari Country House

"Gerieflik naby Krugerwildtuin."

Marlothpark, Wild Frontier

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Marlothpark is ons jaarlikse vakansieplek. Mooi park met baie diere en lekker swempark vir die kinders."

Marlothpark, Wild Frontier

Kruger KayaLakho

"Ons het al voorheen in Marloth tuisgegaan en nie baie daarvan gehou nie. Hierdie keer het ons dit egter in 'n heel ander lig ervaar en sal beslis weer daar tuisgaan en dit aanbeveel vir ander toeriste."

Marlothpark, Wild Frontier

Buffalo Chalets Marloth Park

"Marlothpark is ’n stukkie paradys wat diep in mens se hart kruip. Die mak en volop wild maak dit ’n plek waarheen jy altyd weer sal teruggaan."

Marlothpark, Wild Frontier

Lionsview Private Lodge - 6 Lions, 6 Sleeper

"Marlothpark is regtig nie meer dieselfde nie. Daar is amper geen diere meer nie."

Marlothpark, Wild Frontier

Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper

"Great place close to the Kruger gate if not staying in the park."

Marlothpark, Wild Frontier

Peace of Marloth

"Mens raak deel van die natuur en rustigheid. Love dit daar!"

Marlothpark, Wild Frontier

Ndlovu Rest

"Can't describe it, it is just wonderful and so peaceful."

Marlothpark, Wild Frontier

Leeu Lê

"Rustige plek met vriendelike mense!"

Marlothpark, Wild Frontier

Rinkhals Athule House

"Awesome to connect with nature and see the animals so close!"

Marlothpark, Wild Frontier

Tora Rona Hornbill

"To much traffic and people looking for work."

Marlothpark, Wild Frontier

Impala Lily

"Pragtige plek, perfek vir klein kindertjies om te geniet. Die Bos Atlantis is beslis 'n moet."

Marlothpark, Wild Frontier

Oppidraai

"Bied die wildtuin van naby en is heerlik ontspannend en beskik oor nodige geriewe vir noodgeval-aankope. Slaghuis goeie kwaliteit vleis!"

Marlothpark, Wild Frontier

Visarend's Roep

"Marloth kort ’n supermark, soos bv. Spar. Die klein winkels is vreeslik duur, en mens wil nie met groot klomp kos reis nie."

Marlothpark, Wild Frontier

Shawu Bush Cottage

"Die dier- en die voëllewe is baie mak en volop. Daarvan is daar 'n groot verskeidenheid."

Marlothpark, Wild Frontier

Rhinos Rest

"If you are looking for a bushveld breakaway Marloth Park ticks all of the boxes. Rules are in place to maintain the peace and tranquillity and must be adhered to for your benefit and the rest of the community."

Marlothpark, Wild Frontier

The Den at Kruger 3479

"Lovely and close to the park."

Marlothpark, Wild Frontier

4230 Impala

"As die wildtuin vir jou te duur is, gaan gerus tuis iewers in Marlothpark! Ons was al by verskeie plekke wat regtig baie billik is met hul pryse - wat regtig bekostigbaar is. Ons is absoluut mal oor Marlothpark!"

Marlothpark, Wild Frontier

Buffalo Chalets Marloth Park

"It is an affordable place to stay."

Marlothpark, Wild Frontier

Buffalo Chalets Marloth Park

"Marlothpark het diep in ons harte gekruip!"

Marlothpark, Wild Frontier

Ngululu

"Wonderlike plek!"

Marlothpark, Wild Frontier

Doringpoort: Delagoadoring

"Very peaceful and the best moment I liked the most was getting up in the morning with a giraffe only a few meters away from our doorstep."

Blad
Blad 28 - Wys 811 tot 840
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang