Geverifieerde Resensie

Wild Frontier

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wild Frontier bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1902 resensies.

Marlothpark, Wild Frontier

4230 Impala

"Wees maar voorbereid vir baie slegte paaie, watertekort en geen elektrisiteit."

Marlothpark, Wild Frontier

My Bushhouse (Bayt AlGhaba)

"Daar is baie rondlopers wat maklik in die ruigtes kan verdwyn. Dit kan 'n veiligheid risiko wees."

Marlothpark, Wild Frontier

Marlothi Safari Park

"Baie naby aan Krokodilbrug wat toegang tot die Kruger gee."

Marlothpark, Wild Frontier

Serenity Du Bois Lodge

"Marloth het geen bekendstelling nodig nie en die bos bied die nodige lafenis vir mens se siel."

Marlothpark, Wild Frontier

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Veiligheid moet na gekyk word veral by hek-ingaan."

Marlothpark, Wild Frontier

Walking Tall Private Bush Retreat

"Die grondpaaie kort beslis aandag. Die paaie is baie verspoel en moeilik om met 'n gewone voertuig daar te ry."

Marlothpark, Wild Frontier

My Bushhouse (Bayt AlGhaba)

"Gerieflik naby die Krugerwildtuin."

Marlothpark, Wild Frontier

Kierieklapper River House

"Ons was maar senuweeagtig oor die veiligheid, weens die alarm wat ons op aanvraag van die gashere saans moes aktiveer. Ons is net bekommerd dat mens op een of ander stadium daar ook deel van die misdaadstatistiek gaan word."

Marlothpark, Wild Frontier

Escape @ Butterfly

"'n Plek waar jy kan ontspan en die natuur geniet!"

Marlothpark, Wild Frontier

515 on Warthog by the River

"More attention must be given to border fencing."

Marlothpark, Wild Frontier

Bushbaby Haven

"Komatipoort town is very close and the shops there are very well stocked for any long stays. Roads in Marloth still require a lot of repairs because of the heavy rain damage."

Marlothpark, Wild Frontier

Phumangeni Marloth Park

"Some of the roads could do with a scraper going over them."

Marlothpark, Wild Frontier

Shawu Bush Cottage

"Gaan kuier - 'n netjies ligging. Goed tussen diere en naby aan die Krokodilrivier rivier. Ontspan met gasvryheid en geskenkies van eienaars. Baie dankie Carol en Mike!"

Marlothpark, Wild Frontier

Klein Huisie

"Baie vriendelik en lekker, maar bietjie duur."

Marlothpark, Wild Frontier

Kruger View Tree House

"Roads in the North of Marloth have been severely damaged by recent heavy rains."

Marlothpark, Wild Frontier

Wildgoose Self-catering Lodge

"I love Marloth, but I am concerned about the criminal element which is creeping in."

Marlothpark, Wild Frontier

The Tortoise Shell

"Wil net baie dankie sê vir die kliniek wat bygekom het. Dit kan in noodgevalle handig te pas kom."

Marlothpark, Wild Frontier

4332 Soenie Street Hakuna Matata

"Kan bietjie besig raak met tye - maar as jou verblyf reg is, sal jy dit skaars weet!"

Marlothpark, Wild Frontier

Kruger KayaLakho

"Reg in die bos. Ons hou nie van die voer van die wild nie. Dit kan erge gevolge hê. Ek dink die paaie moet as swak aangedui word. Selfs ons 4x4 Pajero het skade opgedoen. Dis nie jul kliënte se skuld nie, aangesien dit 'n munisipale gebied is! Ook elektriese drade is oopgespoel!"

Marlothpark, Wild Frontier

Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper

"The security field office was a little rude, and we were not really helped or informed where the unit was or how to book in and what we needed on arrival."

Marlothpark, Wild Frontier

Hout Huisie

"Thanks our weekend was lovely."

Marlothpark, Wild Frontier

Martys Place

"Easy access to Kruger, nice facilities and the animals that pop past are awesome. Love Marloth."

Marlothpark, Wild Frontier

John and Noleen's Place

"Goed geleë met alle fasiliteite wat 'n mens benodig."

Marlothpark, Wild Frontier

Kierieklapper River House

"They need to have more attractions that cater for everyone even financially."

Marlothpark, Wild Frontier

Acacia Bush Cottage

"Dis beslis ons "Happy Place"!"

Blad
Blad 32 - Wys 931 tot 960
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang