Geverifieerde Resensie
Wilderness
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wilderness bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 376 resensies.
"Een van beste in SA. Die kwaliteit van die strand, die restaurante en die omgewing is wêreldklas."
"Wilderness is pragtig! Die lekkerste restaurant en kuierplekke. Ook lekker naby aan George Lughawe!"
"Ek beveel Pomedoros (Italian) en Flava (Burgers and FUN) vir 'n heerlike aandete en goeie atmosfeer aan!"
"Wildernis is sentraal geleë op die Tuinroete en al die omliggende dorpe is maklik bereikbaar."
"Lieflike, rustige plek om te wees, net wat ons nodig gehad het. So mooi en skoon!"
"A true holiday destination and perfect for a break from the hustle of city life. The town and its beaches are clean and well maintained. "