Verified Reviews
Yzerfontein
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Yzerfontein
Rated 4.7 out of 5 based on 729 reviews.
"Yzerfontein is 'n pragtige klein Weskus dorpie, ek hoop dat daar in die toekoms meer verskeidenheid van winkels en eetplekkies sal kom."
"Yzerfontein voed jou siel met die pragtige lang, wit strand. Dit is veilig om te gaan stap. Die winkels is uitstekend, kan wegbreek van die buite wêreld en net ontspan."
"Yzerfontein is 'n juweel aan die Weskus met vriendelike mense, pragtige strande en lekkerste bakkery en restaurante. Beslis 'n besoek werd."
"Absolutely love Yzerfontein, close to Cape Town for a quick daytrip, but Yzerfontein itself has the most beautiful beach and stunning views."
"Die mooiste, skoonste dorpie in die Weskus. Pragtige strand en sonsondergange."
"Pragtige dorpie en daar is baie interessante 'dinge' om daar te doen asook in die omgewing. 'n Mens kan maklik uit ry na ander dorpe in die omgewing."
"Yzerfontein was nog altyd en sal altyd my gunstelingplek aan die Weskus bly. Lekker stil en sentraal na ander Weskusdorpe"
"Sleepy hollow. A beautiful small town with a fantastic Spar and necessary stores you will need when on a holiday as the need arise. The beaches are clean and safe as far as I know."
"Great! Ek het selfs 'n huis daar gehad vir 10 jaar, so ek ken die plek baie goed. "
"Yzerfontein is a gem hidden away and preserved. It's really beautiful and peaceful."