Geverifieerde Resensie

Yzerfontein

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Yzerfontein bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 729 resensies.

Yzerfontein

On the Beach

"Is absoluut verlief op Yzerfontein en al die weskus dorpies. Beslis een van my gunsteling vakansie bestemmings."

Yzerfontein

Lewens-Essens B&B on C

"Yzerfontein is baie oulik. Omgewing pragtig."

Yzerfontein

Kon-Tiki Cabin

"Yzerfontein is 'n lieflike dorpie. Rustig, stil met geen toestroming en vertrapping van mense op die strand nie. "

Yzerfontein

Villa Insolventa

"Ons was al 'n paar keer by Yzerfontein en sal weer daar draai, puik veilige bestemming met oop strande en lekker kuierplekke binne trefafstand van die Kaap."

Yzerfontein

Swept Away Guesthouse

"Net pragtig! Mens ruik, hoor en sien net die heeltyd die see! Wonderlik!"

Yzerfontein

On the Beach

"Strandkombuis is beste!"

Yzerfontein

Lewens-Essens B&B on C

"Die hele dorp se inwoners is vriendelik en behulpsaam!"

Yzerfontein

Driftwood Self-Catering Home

"Lekker naby aan die Kaap met baie om te sien en doen in die omgewing."

Yzerfontein

On the Beach

"Yzerfontein is 'n baie klein dorpie met die mooiste natuurskoon en rustigheid. 'n Definitiewe aanbeveeling as jy wil rus en wegbreek van die stadslewe."

Yzerfontein

Swept Away Guesthouse

"Yzie! The best place on the West Coast, amazingly beautiful! "

Yzerfontein

Kaijaiki Country Inn and Restaurant

"Yzerfontein is 'n heerlike low-key en pragtige dorpie, lekker restaurante - Strandkombuis moet nie gemis word nie! "

Yzerfontein

Swept Away Guesthouse

"Mooi dorpie. Sal weer terugkeer. "

Yzerfontein

Swept Away Guesthouse

"Rooi Granaat restaurant is uitstaande."

Yzerfontein

Swept Away Guesthouse

"A lovely tranquil village, everything you could need is there. Lovely people everywhere."

Yzerfontein

Chez James

"Nie te ver van Kaapstad af nie en verskriklik mooi!"

Yzerfontein

Lewens-Essens B&B on C

"Ons hou baie van Yzerfontein."

Yzerfontein

61 Lutie Katz

"Asemrowende seedorpie, mooi huise. Die water is koud, so nie vir swem nie, maar stap en visvang. Lekker geëet by die Rooi Granaat in die aand (ou wêrelds, kandelare, persoonlike diens) en die Beaches restaurant (ligging en uitsig pragtig en kos lekker). Basiese winkels is goed genoeg, soos Spar en apteek. Nie te ver van die Kaap af nie en ook naby Darling as mens dit wil besoek. Kan winderig en koud wees in die winter en lente. "

Yzerfontein

Swept Away Guesthouse

"Baie rustig en mooi."

Yzerfontein

Swept Away Guesthouse

"Yzerfontein is baie stil, perfek vir mense wat juis wou wegkom van die alledaagse gewoel van die stad. Daar is wel 'n paar holtetjies waar mens bietjie kan uitkom en meer van die locals kan ontmoet. Een so 'n plek was Die Rooi Granaat, 'n klein maar fancy restaurantjie in die hartjie van Yzerfontein. Die mense was so vriendelik en verwelkomend, en die kos hemels! Geen kuiertjie in Yzerfontein sal die moeite werd wees sonder om daar ook 'n draai te maak nie. Dit was vir ons die cherry op die koek van ons vakansie in Yzer. "

Yzerfontein

Swept Away Guesthouse

"Very nice little town, even though it is not to far from Cape Town you feel like you are far away from the city life."

Yzerfontein

Swept Away Guesthouse

"Ja, ek wil daar kom bly!"

Yzerfontein

Swept Away Guesthouse

"Ons is mal oor Yzerfontein. Dit is 'n stukkie paradys net 'n uur vanaf Kaapstad. Dit is nog nie gekommersialiseer met baie winkels en restaurante nie. 'n Plek om net te rus en te ontspan! "

Yzerfontein

Swept Away Guesthouse

"Mooi stil dorpie. Deel van die betowering is die stilte!"

Yzerfontein

Lewens-Essens B&B on C

"Die natuur is pragtig en die mense is baie vriendelik en hulpvaardig."

Yzerfontein

Log Home

"Die strand alleen is die moeite werd! Skoon en netjies en jy kan stap vir myle!"

Yzerfontein

61 Lutie Katz

"Lieflike Weskusdorp lekker naby aan Kaapstad."

Yzerfontein

Log Home

"I love Yzerfontein! A lovely community, breath-taking views and silky white beaches running for miles. What is not to love?"

Yzerfontein

On the Beach

"Lekker naby aan Kaapstad vir 'n weggaannaweek. Pragtig!"

Yzerfontein

Swept Away Guesthouse

"Ek wil net daar bly vir ewig!"

Blad
Blad 24 - Wys 691 tot 720
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang