Verified Reviews
Zululand
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Zululand
Rated 4.4 out of 5 based on 1022 reviews.
"A true gem in centre of the Isimalangiso arena. One holiday is not enough to see everything. The effect of Covid-19 is obvious, but all St. Lucia needs is a kickstart of tourism to see it flourish again. St. Lucia is ready."
"It is a bit of noisy late night partying place, almost feels like Margate has moved to St Lucia. Maybe other areas is more quiet to stay."
"Breathtaking experience! Loved the fact that hippos walk the streets at night. Would recommend St Lucia to all nature lovers!"
"Nie regtig 'n Desembervakansie-dorp met kinders saam nie, maar 'n lekker wegbreek vir 'n lang naweek."
"Ek sal vir seker weer Mtunzini besoek. So 'n mooi skoon en rustige dorpie. Wat 'n voorreg om vir 'n paar dae deel van die dorpie te kon wees."
"Pragtige plek! Die diens by restaurante (Clay Oven - hul pizzas is besonders, Fat Cat en die Golf Club - hulle chips en 8 massiewe prawns is heerlik!) was puik. Palm Grove Forest met die rooiknyper-krappe en Raffia Palms moet besoek word, dis uniek. Die strand is groot en oop en lok 'n mens uit om net verder en verder te stap."
"Cape Vidal is binne kort ry afstand en dit is gewis die mooiste en lekkerste strand in Suid-Afrika. St. Lucia is 'n heerlike klein dorpie. Ons het heelwat plekke opgemerk en besoek waarvan ons nie voorheen geweet het nie."
"Beautiful, nature at it’s prettiest. Where else can you go and see hippo strolling down the Main Street in town? Awesome. "
"Die dorpie het baie vervalle geraak en ons as Suid-Afrikaners voel dit is duur teenoor ander kusdorpe met nie veel om te doen."
"Pragtige strand. Alle verblyf is 'n ent van die strand af as gevolg van iSimangaliso."
"Ons is al vanaf vroeg 1970 gereelde besoekers aan St Lucia maar ongelukkig kan ons die afgelope jare elke keer agteruitgang bespeur. Dit is nie meer 'n visvang paradys nie en dit wil voorkom of niks gedoen word aan die riete wat die meer toegroei nie. Bote kan nie eens meer te water gelaat word nie, die riete het die hele plek oorgeneem. Om Cape Vidal toe te ry is maar al wat mens kan doen maar die ape daar is so agresief dat dit ook nie meer 'n plesier is nie. Het my vrou se kos uit haar hand geneem. Wanneer jy hulle verjaag, wys hulle tande en kom nader."
"Many attractions. Lots to see and do either drive in the park looking for animals or enjoy a day on the beach. Highly recommended."