Verified Reviews
Zululand
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Zululand
Rated 4.4 out of 5 based on 1022 reviews.
"Sal graag wil sien dat meer moeite gedoen word om mond oop te kry en oop te hou. Ek het in my jong dae baie daar visgevang. Daar is ook baie vreemdelinge van naby nedersetting wat dorp rond dwaal, maar sien heelwat sekuriteit en polisie se teenwoordigheid. "
"Cape Vidal was definitief vir ons 'n hoogte punt. Dit is elke sent werd. Dis nie oorvol nie, mens loop nie baie ver strand toe nie. My 3 jarige seuntjie het natuurlik die krokodilplaas geniet. Dit was werklik 'n baie lekker naweek."
"Dit is jammer dat mens moet betaal om strand toe te gaan, en die paaie is in 'n slegte toestand."
"It's like coffee to the soul, peaceful, nature at its best, and must say, also very safe."
"My persepsie was dat Richardsbaai 'n nywerheidsdorp en hawe is, maar dit was 'n aangename verrassing! Ons het maar oorgebly dat die pad tussen Durban en St. Lucia nie te lank word nie, maar ons het lank op die pier vertoef en die restaurant op die Waterfront geniet."
"Dit is asemrowend mooi en rustig, maar hoewel ek die gevoel het dat dit deur en deur 'n toeriste-ekonomie is, is die aanwysings na bv. die strandmeer vir (nuwe) toeriste karig. (Selfs die GPS was deurmekaar.) Hoewel curio's oral beskikbaar is, is die verkopers nie lastig nie - komplimente met die balans!"
"Jy kan lekker wegkom van die stadslewe in die wonderlike natuur van St. Lucia."
"Baie om te doen in en om die omgewing. Pragtige plekkie waarheen ons vir seker weer sal gaan. "
"We love the quiet and relaxing area to wind down and recuperate from."
"Dis altyd lekker om St. Lucia te besoek, omdat dit kleiner is en dit nog ongedeerd is. Hier kan jy nog rustig kuier en mens is weg van al die lawaai van die stad. Dis 'n pragtige dorpie."
"Die plek is baie netjies baie mooi en skoon. Enige diverse se droomvakansieplek."
"The game drive into Cape Vidal is awesome as well as the boat cruise where you get to see hippo and crocodiles. "