4 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Coral Road, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
103 La Cabina is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks, sentraal geleë in Bloubergstrand, naby winkels en die strand.
Hierdie grondvloer-eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit een slaapkamer met 'n dubbelbed, sowel as 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die dubbelslaapbank is geskik vir 2 klein kinders. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste word vriendelik versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei, sowel as 'n toonbank met 4 stoele. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n slim-TV en 'n dubbelslaapbank. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste word vriendelik versoek om hul eie rekeninge en intekeningbesonderhede vir enige stromingsdienste op die TV te gebruik.
Let asseblief daarop dat 2 LED-ligte voorsien word vir kragonderbrekingsdoeleindes, sowel as 'n enkele gasstoof.
Daar is 'n onderdak-patio deur die skuifdeure met buitemeubels en 'n Weber-braai. Gaste het veilige parkering binne die kompleks, en die kompleks het 'n waskamer vir gaste se gebruik.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Henriette Clack Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 10 Coral Road, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 103 La Cabina het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Coral Road, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang