+5
11 on Berrie
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

11 on Berrie is 'n selfsorg eenheid op die perseel van die hoof huis, Die kamer het sy eie privaat ingang weg van die hoof huis en veilige parkeerplek. Dit is toegerus met 'n dubbelbed met 100% katoen linne, ,DSTv, 'n klein kombuis en 'n etenstafel. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n groot stort. Alles is nuut en modern en idiaal vir persone wat vir besigheid kom of net 'n paar aande slaap plek benodig om die area te verken. Die eenheid is stap afstand van winkelsentrums en baie naby aan die hoofroetes Kaap of Paarl toe. Dit is ook sentraal geleë om die wynroetes van Stellenbosch of Franschhoek te verken. Ontbyt vir sakereisigers kan gereel word.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt kan op versoek teen 'n ekstra per persoon voorsien word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

11 Berrie Crescent, Brackenfell South, Cape Town, 7560, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiEauclz5Fk103clDvDsTybqcyd3F9HBBHDKoxt2lWuRXEwhc46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 93 5 1 5 11 Berrie Crescent Brackenfell South 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.898236147694 18.688044565925

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang