6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Beach E Boulevard, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
11 Sea Cottage is in Diaz-strand in Mosselbaai en bied gehalte verblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby 'n rits winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die kothuis het 2 slaapkamers en is geskik vir tot 6 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed asook 'n TV met DStv. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaaakgeriewe, eetgerei en breekware.
Die sitarea het gemaklike banke asook 'n TV met DStv en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste saam etes kan geniet.
Daar is lieflike braaigeriewe.
Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad en direkte toegang tot die strand.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
MORNE Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Beach E Boulevard, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink 11 Sea Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Beach E Boulevard, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang