11 Sea Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach E Boulevard, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
11 Sea Cottage is in Diaz-strand in Mosselbaai en bied gehalte verblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby 'n rits winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die kothuis het 2 slaapkamers en is geskik vir tot 6 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed asook 'n TV met DStv. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaaakgeriewe, eetgerei en breekware.
Die sitarea het gemaklike banke asook 'n TV met DStv en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste saam etes kan geniet.
Daar is lieflike braaigeriewe.
Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad en direkte toegang tot die strand.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by 11 Sea Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Beach E Boulevard, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink 11 Sea Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach E Boulevard, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom