4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Athens Road Portico, Unit 1105, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
1105 Portico Beachfront Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand, Kaapstad. Die kompleks het die ideale ligging en is oorkant die strand en restaurante.
Die woonstel is smaakvol versier en het slaapplek vir 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort. Daar is 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien en 'n tuimeldroër in die kombuis.
Die oopplan-leefarea het 'n groot platskerm-TV met Netflix en Britbox. Die leefarea lei na 'n privaat balkon met 'n asemrowende uitsig oor die see en op Tafelberg, Leeukop en Robbeneiland. Gratis WiFi is beskikbaar in die woonstel.
'n Battery-rugsteunstelsel verseker dat gaste hul ligte kan aanskakel, TV kan kyk en die WiFi kan gebruik tydens beurtkrag.
Daar is veilige parkeerplek. Die kompleks is net 20 km van die KIKS (CTICC) in die middestad en 30 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Debi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 67
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 3 Athens Road Portico, Unit 1105, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 1105 Portico Beachfront Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Athens Road Portico, Unit 1105, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang