4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 117 Divot Drive, Pinnacle Point Beach and Golf Resort, Mossel Bay, 6516, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
117 Pinnacle Point Woonstel is ’n gerieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste en is op die Pinnacle Point Beach and Golf Resort in Mosselbaai.
Hierdie woonstel op die grondverdieping bied see-uitsigte vanuit elke kamer. Dit word bereik deur trappe vanaf die parkeerarea en het ’n privaat ingang. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, ’n kombuis en ’n sitarea.
Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, asook ’n en suite-badkamer met ’n bad en toilet.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met ’n tweeplaat-gasstoof, konveksie-oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die sitarea bied ’n uitsig oor die omliggende area en het ’n TV met DStv, Netflix en optiese vesel-WiFi.
Die sitarea lei na ’n stoep met ’n gasbraai, piekniektafel en bied lieflike uitsigte. Die sonkrag-ligte, TV en WiFi werk steeds tydens beurtkrag en daar is parkeerplek vir 2 voertuie op die perseel.
Die oord het ’n klubhuis-restaurant, ’n spa, swembad, tennisbaan, gholf-oefenbof, gimnasium en 2 klein strande wat gaste teen ’n ekstra koste kan gebruik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jurie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 117 Divot Drive, Pinnacle Point Beach and Golf Resort, Mossel Bay, 6516, Wes-Kaap
- Gaste dink 117 Pinnacle Point Woonstel het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
117 Divot Drive, Pinnacle Point Beach and Golf Resort, Mossel Bay, 6516, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang