6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Cooper Street, L’Agulhas, 7287, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
12 on Cooper at Agulhas is 'n selfsorg-vakansiehuis in L’Agulhas.
Dié huis bied verblyf aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers waarvan 2 elkeen 'n dubbelbed en die ander 2 enkelbeddens het. Daar is 2 badkamers, een met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet en die ander met 'n bad, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas, vrieskas, stoof, koffiemasjien, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die oopplan-leefarea en die gesinskamer het 'n 'n TV met OpenView. Daar is ook 'n ingeboude braai, 'n etenstafel en 'n kroegtoonbank met stoele in die gesinskamer. Die huis het buitebraaigeriewe met tuinstoele en daar is parkeerplek vir 2 voertuie agter 'n hek op die perseel. Geen bote of ander voertuie word toegelaat nie.
Die huis is naby restaurante en kroeë in die area. Die perseel is 2 blokke weg van die rotspoele en 15 minute se stap vanaf die ligtoring en die 2 Oceans Monument.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gerrie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 115
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 12 Cooper Street, L’Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Gaste dink 12 on Cooper at Agulhas het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Cooper Street, L’Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang