6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Prins Albert Street, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
13 on Prince Albert is 'n selfsorgwoonstel vir 6 gaste in Brackenhurst, Alberton, en is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers.
Die woonstel het 'n privaat ingang en het 3 slaapkamers en 2 badkamers met storte. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens.
Elke navraag word per persoon gekwoteer wat kamers en badkamers deel, en die geriewe word dienooreenkomstig beskikbaar gestel. Indien daar 'n behoefte is waar 2 gaste elk hul eie kamer wil hê, moet die eenheid vir 4 gaste bespreek word. Dieselfde geld vir die geval dat as 3 gaste elk hul eie kamer wil hê, die hele eenheid bespreek moet word.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en 'n eetarea.
Die eenheid het 'n beperkte sonkragstelsel en ook 'n gasgeiser vir warm water.
Braaigeriewe (slegs houtskool) en veilige parkering is beskikbaar.
Die eenheid het gratis WiFi, en daar is 'n TV met 'n TV-stroomboks wat toegang tot Netflix en YouTube gee. Gaste met DStv Premium is ook welkom om deur hul eie profiel met DStv Now te skakel.
13 on Prince Albert is slegs 'n kort rit vanaf talle winkelsentrums, restaurante en vermaaklikheidsgeriewe en bied maklike toegang tot hoofweë en roetes na O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nico Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 13 Prins Albert Street, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng
- Gaste dink 13 on Prins Albert het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Prins Albert Street, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang