8 gaste
3 slaapkamers
7 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Prins Albert Street, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
13 on Prins Albert is 'n selfsorgwoonstel vir 6 gaste in Brackenhurst, Alberton, en is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers.
Die woonstel het 'n privaat ingang en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers met storte. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens elk. Daar is ook nog 2 enkelslaapbanke in die leefarea.
Elke navraag word gekwoteer per persoon wat kamers en badkamers deel en die fasiliteite word daarvolgens beskikbaar gemaak. Indien daar 'n behoefte is waar 2 gaste elkeen sy eie kamer wil hê, moet die eenheid vir 4 gaste bespreek word. Dieselfde geld vir die geval as 3 gaste elk sy eie kamer wil hê, dan moet die hele eenheid bespreek word.
Die oopplan-kombuis is met 'n gaskookplaat, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en 'n eetarea toegerus.
Die eenheid het 'n beperkte sonkragstelsel en ook 'n gasgeiser vir warm water.
Braaigeriewe (slegs houtskool) en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die eenheid het gratis WiFi, daar is 'n TV met 'n TV-stroomboks wat toegang gee tot Netflix en YouTube. Gaste met DStv Premium is ook welkom om in te skakel op DStv Now deur middel van hul eie profiel.
13 on Prins Albert is net 'n entjie se ry vanaf talle winkelsentrums, restaurante en vermaakgeriewe en bied maklike toegang tot hoofsnelweë en roetes na O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nico Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 13 Prins Albert Street, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng
- Gaste dink 13 on Prins Albert het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Prins Albert Street, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang