Pick your preferred language

English

Afrikaans

+76
Selfsorg in Bodorp

17onWellington Apartments

20% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 2 Jan 2026 tot 31 Mrt 2026.
  • Slaapplek vir 47 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 17 Wellington Street, George, 6530, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

17onWellington Suites is in die sentrum van George geleë, ongeveer halfpad tussen Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth) op die Tuinroete. Die verblyf is naby verskeie restaurante en winkels. George se sentrale ligging op die Tuinroete maak die eiendom 'n gerieflike oornagplek vir besoeke aan nabygeleë dorpe, insluitend Knysna, Mosselbaai en Oudtshoorn.

Verblyf word in 'n verskeidenheid eenhede aangebied, insluitend 'n Begrotingskamer, Eenslaapkamerwoonstel, Tweeslaapkamerwoonstel, Gesinswoonstel en Vierslaapkamerwoonstel. Die Begrotingskamer is gemeubileer met twee enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Bykomende geriewe word voorsien, insluitend sonkrag, 'n waaier en verwarmer, 'n platskerm-TV, vesel-Wi-Fi, 'n privaat yskas en mikrogolfoond, en tee- en koffiemaakgeriewe, wat dit geskik maak vir kort verblyf of prysbewuste reisigers.

Elk van die slaapkamerwoonstelle is gemeubileer met 'n platskerm-TV, vesel-Wi-Fi, 'n eetarea, 'n sitkamer en 'n volledig toegeruste kombuisie, insluitend 'n stoofplaat, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n binnehof met braaigeriewe, sowel as veilige parkering agter 'n afstandbeheerde toegangshek. Die eiendom is 10.7 km vanaf George-lughawe geleë.

Die eiendom word gereeld gebruik deur fietsrygroepe, reisende gholfspelers en korporatiewe gaste. Aktiwiteite in die omgewing is beskikbaar vir gaste en sluit in perdry, branderplankry, visvang, voëlkyk, wynproe, bergfietsry, fietsry, stap, wildritte, swem en tennis.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Zenobia S
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het al meer as een keer daar gebly en sal vir seker weer daar bly. Ons het baie lekker gebly.
Des 2025
Michelle D
Saam met vriende
5.0
Bitter lekker en baie gerieflik naby aan alles. Hierdie was sover nog een van ons beste blyplekkies - so lekker ons het 'n tweede aand teruggekom! Elk...
Sien meer
Sep 2025
Antonie M
Besigheidsreis
5.0
Pleasant experience. I recently stayed at 17th on Wellington, and I must say it was a pleasant experience. The room was cozy, and the a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Maritz J
Besigheidsreis
5.0
Very good and efficient. Very good for a business traveller.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Corne B
Besigheidsreis
5.0
Voel tuis. Tweede keer wat ons al by 17on Wellington gebly het. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam, en netheid is puik.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 125

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 17 Wellington Street, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink 17onWellington Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 470
20 % AF
R 1 470 R 1 176
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 470
20 % AF
R 1 470 R 1 176
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 470
20 % AF
R 1 470 R 1 176
per nag, vir 2 mense
Bespreek

17 Wellington Street, George, 6530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 47 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a5ba15b043950c2b47996012dcca75bfad70929dff488dc34395355f9408100a3b8a3853988626999cd873d27c5e8f3b998?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 470 nouVanaf R1 176 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 17 Wellington Street George 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.956442727017 22.466332912445
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang