17onWellington Suites
Opsomming van Resensie
Vena M - Jan 2020
Gemiddeld
Ons sal graag weer daar oorbly.
17onWellington Suites's terugvoer
Hallo Wessel,
Baie dankie dat julle by ons gebly het. Ons is bly julle het julle verblyf geniet en ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Fanie B - Jan 2020
Gemiddeld
Was gerieflik.
17onWellington Suites's terugvoer
Hallo Fanie,
Ons is so bly julle het lekker gebly. Ons hoop om julle sommer gou weer terug te kan verwelkom.
Adriana S - Apr 2019
Gemiddeld
Baie netjies, en vriendelike personeel.
17onWellington Suites's terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike terugvoer. Ons hoop ons sien julle binnekort weer.
Sonette R - Mei 2018
Gemiddeld
Goeie ligging, skoonmaakdiens kan verbeter.
17onWellington Suites's terugvoer
Goeiedag Sovette,
Dankie vir die terugvoering. Ek het ondersoek ingestel en is verseker dat die eenheid wel goed skoongemaak was, als ons eenhede word ook geïnspekteer nadat dit skoongemaak is, veral as ons weet daar kom gaste in. Ons het 4 ster status as 'n hotel ontvang, ons adverteer dit wel as suites en nie 'n hotel nie. Die dame wat Saterdag gewerk het, het my in kennis gestel dat jul ook vir haar gesê het om nie Saterdag die eenheid te diens nie want dis skoon genoeg. Ek sou die terugvoering baie meer waardeer het toe jul ingeboek het sodat ons dit dadelik kon regstel. Omdat dit selfsorg eenhede is, is die personeel op Sondae nie verplig om heeldag te werk nie, ons glo dat hulle ook n breuk nodig kry en tyd saam familie veral op Moedersdag. Daar is instruksies in elke kamer/eenheid wat om met die sleutel te doen en presies hoe om uit te teken as niemand beskikbaar is nie.
Groete,
Theresa
Corrie M - Feb 2018
Gemiddeld
Gerieflik.
Mariana S - Mrt 2017
Gemiddeld
Was heerlik. Sal enige dag weer daar bly.
Vanessa B - Jan 2017
Gemiddeld
Uitstaande.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Outstanding.
I was so surprised, it was home away from home. Will be back soon I wouldn't have chosen a better place.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Rene M - Des 2016
Gemiddeld
Was nice but bad booking skills from them.
Wilma K - Apr 2016
Gemiddeld
Wonderful experience!
Lees meerNicolette V - Mrt 2016
Gemiddeld
Ek sal hulle beslis aanbeveel.
Colette V - Des 2015
Gemiddeld
Aangenaam.
Ina V - Apr 2015
Gemiddeld
Gesellig, maar hulle kliëntediens kort aandag.
Natasha V - Aug 2014
Gemiddeld
Dit was gerieflik en skoon.
Zenobia N - Apr 2014
Gemiddeld
Lekke!
Hannelle B - Jan 2014
Gemiddeld
Dit was aangenaam, die woonstel is smaakvol gemeubileer en dit is lekker sentraal geleë.
Welma E - Aug 2013
Gemiddeld
Alles goed, maar geen handdoeke, glase, min komberse en te min toiletpapier.
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wellington-straat 17, George, 6530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom