4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 Adderley Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
18 on Adderley is 'n selfsorgkothuis in Robertson, in die Wes-Kaap, wat verblyf bied in 'n klein dorpie ryk aan geskiedenis en uitstekende wyn.
Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek vir tot 4 persone (kinders ingesluit) op 'n slag. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte bed wat op versoek in twee enkelbeddens omskep kan word. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte bed omskep kan word. Beddegoed en linne word voorsien vir gaste se gerief. Die badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus met al die nodige geriewe vir 'n sorgvrye, selfsorgverblyf. Koffie- en teemaakgeriewe word ook voorsien. Daar is 'n lieflike sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n stroomtoestel vir Netflix. Daar is geen DStv nie.
Daar is 'n binnebraai-area sowel as 'n agtertuin met buitebraaigeriewe.
Daar is ook onderdakparkeerplek vir 1 voertuig.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Elma Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 214
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 18 Adderley Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink 18 on Adderley het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Adderley Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang