Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

18 on Adderley

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 14 Dec 2023 tot 12 Jan 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs 10 aanbiedinge per maand.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 14 Dec 2023 tot 12 Jan 2024.

Prys sluit in
Beddegoed, handdoeke, vuurmaakhout, tee, koffie en suiker.
Gratis WiFi.
Wasmasjien en vrieskas in waskamer by Wendy-huis .
Parkeerplek op die perseel.
Elektriese omheining rondom ons eiendomme.
Huisreëls

Rook en vaping is in die kothuis verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Die instansie maak slegs voorsiening vir die aantal gaste (maksimum 4, kinders ingesluit) wat bespreek het.
Die bed-reëlings moet vooraf bevestig word.
Kamer 1 het 'n koninggrootte-bed (2 enkelbeddens op versoek).
Kamer 2 het 2 enkelbeddens (koninggrootte-bed op versoek).
Daar is lugversorging in die sitarea en waaiers in die slaapkamers.
Daar is stroomdienste waar gaste met hul eie besonderhede kan inteken, wat Netflix, Disney+, Prime en DSTV inlsuit.
Let asb. dat daar 'n kroeg oorkant die pad van perseel is en kan soms besig raak.
Robertson is 'n klein dorpie in Boland, so die middedorp kan baie besig raak op Saterdae tussen 09:00 en 13:00.
Daar is parkeerplek op die perseel vir 1 voertuig, maar nie vir ‘n bussie nie. Daar is ook hekke wat met 'n slot gesluit word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 265
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 265
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 265
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderley-straat 18, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRjYTkwZGUzLTM1MjQtNGZmZi1iNjU0LWVlMDAzZjg4MjMwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 265 per nag, vir 4 mense 30 5 1 5 18 Adderley Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.807098 19.8823219
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem