5 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - 42 Middleton Road, Winklespruit, Kingsburgh, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
21 Eden Sands bied selfsorgverblyf in 'n strandfront-woonstel wat in 'n veilige kompleks in Kingsburgh geleë is.
Die woonstel is op die eerste verdieping en bied verblyf aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit front na die see met pragtige uitsigte oor die kuslyn en oseaan. Die oopplan-woonstel het 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelslaapbank en 'n enkelslaapbank. Die badkamer het 'n stort-oor-bad.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel, eetgerei en die nodige kookgereedskap toegerus. Gaste kan maaltye by die etenstafel geniet vanwaar 'n uitsig oor die see geniet kan word. 'n Slim-TV met toegang tot Netflix en DStv Now word voorsien en gaste moet hul eie rekening gebruik. Gratis WiFi word voorsien.
Parkeerplek vir 1 voertuig is onder 'n skadunet beskikbaar.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en toegang tot die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Imtiaz Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 42 Middleton Road, Winklespruit, Kingsburgh, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 21 Eden Sands het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
42 Middleton Road, Winklespruit, Kingsburgh, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang