Pick your preferred language

English

Afrikaans

+24

10 gaste

4 slaapkamers

5 beds

3 badkamers

  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 21 Walter Crescent, Britannia Bay, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

21 On Walter is 'n dubbelverdiepinghuis direk op die strand in Britanniabaai, met 'n skouspelagtige uitsig oor die see.

Die huis bestaan uit 4 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 10 gaste in totaal. Daar is 3 kamers met 2 badkamers op die boonste verdieping, sowel as 'n ekstra slaapbank en 1 kamer op die grondvloer met 'n badkamer. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 'n kamer met 'n koningingrootte-bed op die boonste verdieping, sowel as 'n kamer op die grondvloer met 'n koningingrootte-bed. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die huis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n outomatiese wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond. Daar is 'n vermaaklikheidsarea met 'n braai, droë kroeg en pooltafel.

Die ligging bied toegang tot Shelley Point Gholflandgoed, St Helenabaai-hawe, en verskeie restaurante en winkelsentrums. Daar is ook baie geleenthede vir visvang in die omgewing. Britanniabaai is 52 km vanaf Langebaan en Club Mykonos, sowel as Saldanhabaai, geleë.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.7
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 21 Walter Crescent, Britannia Bay, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink 21 On Walter het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 6 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek

21 Walter Crescent, Britannia Bay, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00ea499355a226c8cb2dbf8cf08995e8b530dcf883f6b9706b0089ccb9725b9fe4bfbee4a6c4f573f49092342b220b228d20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 10) 14 5 1 5 21 Walter Crescent Britannia Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.720723894671 17.93228317791
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang