Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21 On Walter

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 12 resensies vir 21 On Walter
Netheid
3.3/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.1/5
Suzanne G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Suzanne G

Ligging is baie goed en mooi, maar standaard van huis was teleurstellend.

Ontvangs was onpersoonlik en met groot verwagting vir 'n naweek met 'n spesiale verjaardag, was ons begroet met 'n drank- en rookreuk met instap in die huis - dit het ons ook ervaar met reuk van beddegoed. Die huis stem nie ooreen met foto's op webtuiste nie, meubels is afgeleef, duvet inners en kussings oud en dun. Skoonmaakdienste hier laat veel te wense na. Geen voorsiening vir gas of warm flesse vir gebruik tydens beurtkrag nie. Drein was verstop en het by agterdeur opgestoot en by voordeur by dreindeksel uitgestoot. Alhoewel die huis as geheel bespreek is, was geen motorhuis beskikbaar vir voertuie om in te parkeer nie. Die kuierstoep met buite-braai was gesellig en die mooi see-uitsig en nabyheid van strand is 'n groot bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilda B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilda B

Baie dankie!

Baie dankie vir ‘n ongelooflike vakansie. Ons is ‘n groot gesin en het die huis ruim en meer as groot genoeg ervaar vir ons almal. Heerlike kuier areas, see uitsig wat jou toelaat om die see 24/7 te ervaar. Veilige gebied en weg uit die besiger deel van Britannia. Daar was alles wat ons nodig gehad het vir ‘n puik vakansie. Baie dankie, julle sal ons vir seker weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sylvia G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia G

Superb.

We had a lovely time. Special with the whole family together i. e. three generations!. Lovely place and superb setting. We have been coming to Britannia Bay for 18 years. I think this weekend was the 6th house on the beach we stayed in. Great house with great view and everything you can possibly wish for. We will be back. It was superb️.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Riana V
Saam met vriende

Defnitief nie R5000 per dag werd nie.

Veiligheid vir voertuig geen toegang tot motorhuis. Met aankoms glad nie welkom gevoel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle S
Saam met vriende

Ligging is fantasties.

Ons het heerlik gekuier! Die huis is op die strand en het die aller mooiste uitsig. Genoeg slaapplek vir ons 2 gesinne gewees, met 'n lekker pooltafel om die kinders saans besig te hou. Ons het die stoepstoele behoorlik deurgesit en die meeste van ons tyd daar spandeer en die pragtige uitsig bewonder! Rita is baie vriendelik en het heeltyd met ons kontak gehou. Ons sal graag weer wil gaan as ons kan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon B

Magical times with extended family.

Location ideal. Well equipped place. Weather also played along. Wink. We had a wonderful time. Many thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana B

Die uitsigte en direkte toegang tot die strand was 'n wenresep vir 'n heerlike kuier naweek.

Ons was 'n groep van 8 en het heerlik gekuier. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 On Walter se terugvoer

Dankie Leana

Voel welkom om enige tyd weer te kom kuier.

Groete

21 On Walter
Karen S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen S
Saam met vriende

Heerlike seevakansiehuis met ideale ligging reg op die strand.

Heerlike seevakansiehuis reg op die strand - ideale ligging vir mens en dier wat daar wil kom vakansie hou

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 On Walter se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.
Ons waardeer gesonde kritiek wat ons help om perfek te akkomodeer. Ek vermoed daar was onaangenaamheid tussen ons verteenwoordiger en die huurders om rede daar meubels sonder toestemming verskuif is, veral een dubbelbed wat vanaf boonste verdieping omgeruil is met enkelbeddens op grondvloer. Ons verteenwoordiger moes met groot moeite weer terugskuif (net dames).
Die skottelgoedwasser was nalatig hanteer en het ophou was een dag voor hul vertrek (Mnr Sass het my persoonlik gebel en gesê hy het dit elke dag gebruik en dat dit die dag voor vertrek eers opgepak het). Die klagte oor die stort - ons sal ernstige aandag hieraan gee. Die toerusting is nie karig, ingerig vir 12, die huurders was nie bewus van ekstra beddegoed wat in 'n linnekas gestoor word nie en die verteenwoordiger moes net gekontak word vir die sleutel. Betreffende karige kombuis en eet toerusting, ons ontken dit ten sterkste, dit word gereeld opgradeer met hoe kwaliteit produkte, Wat die skoonmaak betref, ons sal dit met die skoonmaak span opneem. Ons moet egter ook in ag neem, sonder verskonings, dat op die dag van arrivering, 'n vakansiedag, die vorige huurders nie betyds ontruim het nie. Ek het die versekering gekry dat die plek behoorlik skoongemaak was, maar nie "springclean" vensters nie.

21 On Walter
Kirsty C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsty C
Gesin met klein kinders

Perfectly located, well equipped house, great stay!

Affordable, spacious and comfortable house with all amenities. Images don’t do the house or location justice. Great stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile-jo S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile-jo S
Saam met vriende

Op die strand!

'n Lekker huis vir braai en gesellig verkeer. Salig en 'n pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R6 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R6 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walter-singel 21, Britanniabaai, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00ea499355a226c8cb2dbf8cf08995e8b530dcf883f6b9706b0089ccb9725b9fe4bfbee4a6c4f573f49092342b220b228d20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 10) 12 5 1 4 21 Walter Crescent Britannia Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.720723894671 17.93228317791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem